Page 1 of 1

Hou so die jakkies weg.

Posted: Sun Jan 26, 2014 9:37 pm
by Akkedis
Naand manne, iemand stuur vir my hierdie artikel en deel dit graag met julle.

http://article.myedit.me/articles/shared/81639

Groete
Akkedis

Re: Hou so die jakkies weg.

Posted: Mon Jan 27, 2014 9:32 am
by johans
arme skaap,ek gebruik ook daai ligte maat sit dit nie op die skaap nie.my skaap het ook nie horings nie :confused:

Re: Hou so die jakkies weg.

Posted: Mon Jan 27, 2014 9:34 am
by G-force
Jou plaas sal soos n disco in Jhb lyk.Wonder wat dit aan die skaap se gesondheid gaan doen oor die langtermyn?Sal ook die skape mooi laat uitstaan in die nag vir die veediewe.

Re: Hou so die jakkies weg.

Posted: Mon Jan 27, 2014 10:01 am
by johans
G-force wrote:Jou plaas sal soos n disco in Jhb lyk.Wonder wat dit aan die skaap se gesondheid gaan doen oor die langtermyn?Sal ook die skape mooi laat uitstaan in die nag vir die veediewe.
ja daai ligte is nogal swaar

Re: Hou so die jakkies weg.

Posted: Mon Jan 27, 2014 1:42 pm
by hebron
Goeie plan; miskien kan iemand net iets kleiner en goedkoper bou, maar dit sal ook net tydelik help.
Hier in die Karoo (NC) sal dit ook nie help om net 3% van die skaap vir "disco-jokky"s" te gebruik nie; selfde probleem as met honde, ons kampe te groot 800 - 1200 ha .......

Ongelukkig glo ek daaraan dat as iets jou pla, kap dit af; by ongedierte wat pla ((( DIE DING MOET DOOD )))