Naand manne, iemand stuur vir my hierdie artikel en deel dit graag met julle.
http://article.myedit.me/articles/shared/81639
Groete
Akkedis
Hou so die jakkies weg.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hou so die jakkies weg.
arme skaap,ek gebruik ook daai ligte maat sit dit nie op die skaap nie.my skaap het ook nie horings nie 
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Hou so die jakkies weg.
Jou plaas sal soos n disco in Jhb lyk.Wonder wat dit aan die skaap se gesondheid gaan doen oor die langtermyn?Sal ook die skape mooi laat uitstaan in die nag vir die veediewe.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hou so die jakkies weg.
ja daai ligte is nogal swaarG-force wrote:Jou plaas sal soos n disco in Jhb lyk.Wonder wat dit aan die skaap se gesondheid gaan doen oor die langtermyn?Sal ook die skape mooi laat uitstaan in die nag vir die veediewe.
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: Hou so die jakkies weg.
Goeie plan; miskien kan iemand net iets kleiner en goedkoper bou, maar dit sal ook net tydelik help.
Hier in die Karoo (NC) sal dit ook nie help om net 3% van die skaap vir "disco-jokky"s" te gebruik nie; selfde probleem as met honde, ons kampe te groot 800 - 1200 ha .......
Ongelukkig glo ek daaraan dat as iets jou pla, kap dit af; by ongedierte wat pla ((( DIE DING MOET DOOD )))
Hier in die Karoo (NC) sal dit ook nie help om net 3% van die skaap vir "disco-jokky"s" te gebruik nie; selfde probleem as met honde, ons kampe te groot 800 - 1200 ha .......
Ongelukkig glo ek daaraan dat as iets jou pla, kap dit af; by ongedierte wat pla ((( DIE DING MOET DOOD )))