Page 1 of 1

Daar is hoop!!!

Posted: Fri Jan 14, 2011 5:06 pm
by Shindzela (Pierre)
Daar is hoop!!! My 30-06 se lisensie is na 18 maande gister goed gekeur!

Nou begin die groot soek, waar kry mens die beste pryse op Leupold teleskope?
EN dan die belangrikse!! Waar sal mens n ou Gemsbokkie in Limpopo opspoor wat nie belaglik duur is nie?

Re: Daar is hoop!!!

Posted: Fri Jan 14, 2011 5:13 pm
by JPS
Baie geluk. Mag hy mooi gooi.

Re: Daar is hoop!!!

Posted: Fri Jan 14, 2011 6:19 pm
by Francois Marais
Shindzela

Kyk hier......

www.opticsinternational.co.za

Manne wat lede is van JARACAL..........of stuur hulle mail by    info@opticsinternational.co.za

Mooi loop
Francois