Daar is hoop!!! My 30-06 se lisensie is na 18 maande gister goed gekeur!
Nou begin die groot soek, waar kry mens die beste pryse op Leupold teleskope?
EN dan die belangrikse!! Waar sal mens n ou Gemsbokkie in Limpopo opspoor wat nie belaglik duur is nie?
Daar is hoop!!!
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Daar is hoop!!!
Life's a journey, enjoy the ride!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Daar is hoop!!!
Baie geluk. Mag hy mooi gooi.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Daar is hoop!!!
Shindzela
Kyk hier......
www.opticsinternational.co.za
Manne wat lede is van JARACAL..........of stuur hulle mail by info@opticsinternational.co.za
Mooi loop
Francois
Kyk hier......
www.opticsinternational.co.za
Manne wat lede is van JARACAL..........of stuur hulle mail by info@opticsinternational.co.za
Mooi loop
Francois
