Muskejaatkat
Posted: Sun Jan 19, 2014 7:45 am
More
WAT SOU JULLE SE SAL DIE OPLOSSING WEES VIR HIERDIE EEN?
Dit is by n groepie woonstelle in n sekuritets "cluster" teen die rivier omring deur oorde, skiboot fasiliteite ens. ens.
Die plek het n groot en duur versameling eende en ganse- party gevalle tot R5000.00 n broeipaar en nou het muskejaatkat se kind hier ingetrek. Hy is vrek skelm en ek het hom nog net een keer gesien, maar die eienaars kla dat daar nou elke tweede nag gevang word met nodige kommer dat die duur spesies dalk gou op die spyskaart gaan wees.
Hier is roep en skiet glad nie n opsie nie- waarna moet ek kyk , slagysters, vanghokke of wat? sal hy geredelik aas vat of jag hy net lewendige prooi?
Mossie