Muskejaatkat

Post Reply
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Muskejaatkat

Post by mossie »

More
WAT SOU JULLE SE SAL DIE OPLOSSING WEES VIR HIERDIE EEN?

Dit is by n groepie woonstelle in n sekuritets "cluster" teen die rivier omring deur oorde, skiboot fasiliteite ens. ens.
Die plek het n groot en duur versameling eende en ganse- party gevalle tot R5000.00 n broeipaar en nou het muskejaatkat se kind hier ingetrek. Hy is vrek skelm en ek het hom nog net een keer gesien, maar die eienaars kla dat daar nou elke tweede nag gevang word met nodige kommer dat die duur spesies dalk gou op die spyskaart gaan wees.

Hier is roep en skiet glad nie n opsie nie- waarna moet ek kyk , slagysters, vanghokke of wat? sal hy geredelik aas vat of jag hy net lewendige prooi?

Mossie
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Muskejaatkat

Post by Ian »

Mossie,
jy moet nie die otter vergeet nie. 'n Vriend van my het eksotiese ganse en eende en die het begin verdwyn en drie maande later die sondebok (Otter) gekry. Hy het ook eers gedink dit is 'n rooimuishond of muskejaatkat. Vanghok is die beste metode om die ou in die hande te kry.

Groete
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Muskejaatkat

Post by wlm »

Aas word 50/60 cm hoog opgehang met slagyster reg onder die aas. Vis bly maar 'n lekker aas vir katte.
Die klas van oefening word mos nou nie in die geheim gedoen nie, jy PRAAT net nie daaroor nie.
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Muskejaatkat

Post by iceman1982 »

Jis Mossie,
Hulle kom so mooi in op n roep. Wat van net so saggies roep en hom wikkel met die .22 met sommer n tuisgemmakte silencer> Het al een sommer uit n plastiek bottel uit gebou wat n man nie in die volgende jaart sal hoor nie.
Post Reply