Page 1 of 1

Burris MTAC

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:49 pm
by Swys14
Manne hoe weeg die Burris MTAC 6.5-20x50 op teen die volgende scopes itv optiese gehalte, beeld helderheid ens.

1.) Vortex Viper 6-20x50

2.) Rudolph V1 6-24x50

3.) die ou Zeiss Conquest 6-20x50 (nie die HD5 nie)

4.) Nikon Monarch 6-24x50

Ek lees graag julle opinies en advies.


Die scope sal hopelik later die jaar op 'n 243 kom.

Re: Burris MTAC

Posted: Thu Jan 16, 2014 10:28 pm
by Monrique (SJ)
Naandse Swys

As ek mag vra hoekom die MTAC? Wat is jou rede daarvoor en waarvoor wil jy dit gebruik? Jag, teikenskiet?

Hoor graag van jou.

Groetnis
Monrique

Re: Burris MTAC

Posted: Thu Jan 16, 2014 11:19 pm
by Swys14
Monrique (SJ) wrote:Naandse Swys

As ek mag vra hoekom die MTAC? Wat is jou rede daarvoor en waarvoor wil jy dit gebruik? Jag, teikenskiet?

Hoor graag van jou.

Groetnis
Monrique
so iets van alles...ek moet toegee ek hou van daai 1/2 Mil reticle van hom...ek verkies ook "target" turrets al wat my pla is hy het nie n zero stop nie. ek sal eventually bietjie wil gonge klap met hom op langer afstande.

Re: Burris MTAC

Posted: Thu Jan 16, 2014 11:40 pm
by Monrique (SJ)
Het jy al die NUWE Burris Veracity gesien wat eersdaags in SA beskikbaar sal wees? Ek voel dat hulle sommer lekker aftrek gaan kry in SA met die kompetisie skietery. Loer gerus hier: http://www.burrisoptics.com/veracity5x25x.html en die het zero stop..

Groetnis
Monrique

Re: Burris MTAC

Posted: Thu Jan 16, 2014 11:56 pm
by Swys14
Monrique (SJ) wrote:Het jy al die NUWE Burris Veracity gesien wat eersdaags in SA beskikbaar sal wees? Ek voel dat hulle sommer lekker aftrek gaan kry in SA met die kompetisie skietery. Loer gerus hier: http://www.burrisoptics.com/veracity5x25x.html en die het zero stop..

Groetnis
Monrique
dankie Monrique

Re: Burris MTAC

Posted: Fri Jan 17, 2014 8:13 am
by Swede
Monrique, het gaan loer op die webtuiste lyk baie goed, wanner verwag jy hulle hier en enige aanduiding van prys?