Manne hoe weeg die Burris MTAC 6.5-20x50 op teen die volgende scopes itv optiese gehalte, beeld helderheid ens.
1.) Vortex Viper 6-20x50
2.) Rudolph V1 6-24x50
3.) die ou Zeiss Conquest 6-20x50 (nie die HD5 nie)
4.) Nikon Monarch 6-24x50
Ek lees graag julle opinies en advies.
Die scope sal hopelik later die jaar op 'n 243 kom.
Burris MTAC
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Burris MTAC
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Burris MTAC
Naandse Swys
As ek mag vra hoekom die MTAC? Wat is jou rede daarvoor en waarvoor wil jy dit gebruik? Jag, teikenskiet?
Hoor graag van jou.
Groetnis
Monrique
As ek mag vra hoekom die MTAC? Wat is jou rede daarvoor en waarvoor wil jy dit gebruik? Jag, teikenskiet?
Hoor graag van jou.
Groetnis
Monrique
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Burris MTAC
so iets van alles...ek moet toegee ek hou van daai 1/2 Mil reticle van hom...ek verkies ook "target" turrets al wat my pla is hy het nie n zero stop nie. ek sal eventually bietjie wil gonge klap met hom op langer afstande.Monrique (SJ) wrote:Naandse Swys
As ek mag vra hoekom die MTAC? Wat is jou rede daarvoor en waarvoor wil jy dit gebruik? Jag, teikenskiet?
Hoor graag van jou.
Groetnis
Monrique
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Burris MTAC
Het jy al die NUWE Burris Veracity gesien wat eersdaags in SA beskikbaar sal wees? Ek voel dat hulle sommer lekker aftrek gaan kry in SA met die kompetisie skietery. Loer gerus hier: http://www.burrisoptics.com/veracity5x25x.html en die het zero stop..
Groetnis
Monrique
Groetnis
Monrique
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Burris MTAC
dankie MonriqueMonrique (SJ) wrote:Het jy al die NUWE Burris Veracity gesien wat eersdaags in SA beskikbaar sal wees? Ek voel dat hulle sommer lekker aftrek gaan kry in SA met die kompetisie skietery. Loer gerus hier: http://www.burrisoptics.com/veracity5x25x.html en die het zero stop..
Groetnis
Monrique
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Burris MTAC
Monrique, het gaan loer op die webtuiste lyk baie goed, wanner verwag jy hulle hier en enige aanduiding van prys?
