11 koeie [3 jaar] , het gekalf of dragtig
3 kalwers[ 3 maande
5 verse 300kg-350kg [sommige is reeds gedek]
1 bul
beeste is hele kudde en is plat vet en gesond
maak n billike offer
beeste is in Aberdeen distrik
22 simmentaler beeste te koop
-
ladybird
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Jan 29, 2014 9:07 am
Re: 22 simmentaler beeste te koop
Is daar fotos beskikbaar? Pryse? My epos is farmchoice@live.co.za
Baie dankie
Baie dankie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22 simmentaler beeste te koop
Amper gedink hier is weer 'n jag in die pyplyn.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
