More mense
Dom vraag ek kan n 3 - 9 Leupold optel vir n goeie prys. Die vraag is ek het nou vir my n nuwe .22 gekoop. Sal die Scope n overkill wees op die geweertjie. Wil hom nie koop as hy nie gaan werk op die geweer nie.
Komentaar sal waardeer word
Frik
3 - 9 Leeupold Scope .22
- FrikvanDyk
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Mar 04, 2013 1:44 pm
3 - 9 Leeupold Scope .22
One life live it
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 3 - 9 Leeupold Scope .22
Hy sal verseker werk. Mens kan mos nie skiet as jy nie kan sien nie. Ek dink daar was twee dae terug n Leupold op guntree te koop vir R1900. sal weer gaan kyk en laat weet.
Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 3 - 9 Leeupold Scope .22
Ek het 'n 4-12x40 Leupold op my .22 en dit lyk nie te onaardig nie. Vir my is hoe gemaklik dit is en of dit jou skietvermoë help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 3 - 9 Leeupold Scope .22
Daar was eindlik twee Leupolds te koop teen baie goeie pryse, maar ongelukkig is beide verkoop.BRNO (Pierre) wrote:Hy sal verseker werk. Mens kan mos nie skiet as jy nie kan sien nie. Ek dink daar was twee dae terug n Leupold op guntree te koop vir R1900. sal weer gaan kyk en laat weet.
Veiligheid eerste manne!
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: 3 - 9 Leeupold Scope .22
Ek het my Lynx 3-9x40 op my 22 gesit, en dit werk baie goed vir my
- FrikvanDyk
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Mar 04, 2013 1:44 pm
Re: 3 - 9 Leeupold Scope .22
Dankie mense was net bekommerd hy lyk soos n Ford Escourt met n Ferrari motor in of so iets.
Sal by die ou hoor wat soek hy nou vir die Scope en dan besluit.
Sal by die ou hoor wat soek hy nou vir die Scope en dan besluit.
One life live it
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 3 - 9 Leeupold Scope .22
n Scope met paralax verstelling van 10m tot infinitief af werk die heel beste op n .22
Meeste jag teleskope is paralax vry gestel op 100yrd's, en meeste .22 skote is onder daardie afstand, en daarom werk die met paralax verstelling van naby af baie beter vir akkuraat skiet.
Jy kry ook sekere scopes wat op 60yrds paralux vry gestel word, en hulle is gewoonlik op die .22 mark gerig.
Meeste jag teleskope is paralax vry gestel op 100yrd's, en meeste .22 skote is onder daardie afstand, en daarom werk die met paralax verstelling van naby af baie beter vir akkuraat skiet.
Jy kry ook sekere scopes wat op 60yrds paralux vry gestel word, en hulle is gewoonlik op die .22 mark gerig.
