Page 1 of 1

Herlaai 22-250

Posted: Sat Jan 08, 2011 9:26 pm
by JAN LOOTS
hello
Ek herlaai my 22-250 s335 35g  honedy sp 55g ma ek begin sukkel die geweer skiet biekie bond wat is te veel of wat is temin
groete jan >:(

Re: Herlaai 22-250

Posted: Thu Jan 13, 2011 9:54 am
by Francois Marais
Jan

Verduidelik bietjie meer......
ek begin sukkel die geweer skiet biekie bond
Het hy aanvanklik aanvaarbaar geskiet??
Hoeveel skote het hy al deur die loop???
Watse twist het jou geweer??

Die lading lyk oppi oog af OK.

Mooi loop
Francois

Re: Herlaai 22-250

Posted: Thu Jan 13, 2011 10:06 pm
by JAN LOOTS
hello francois
ja ek het goed geskiet ek het seker so 150 skote deur die loop ek het hom nuut gekoop ruger 22-250 vt 26 dium loop hulle noem hom die stoel geweer ,ek verstaan da is n verskil tussen 24 duim en26 duim ma ek weet nie en niemand kan my vertel nie ek los dit in jo hande en hoop om gou van jou te hoor by voorbard dankie o ja ek maak hom ge reeld skoon so na 50 skote
groete
jan

Re: Herlaai 22-250

Posted: Thu Jan 13, 2011 10:38 pm
by Francois Marais
Jan

Maar moeilik om so op n afstand te probeer help, maar jy moet na iets soek wat verander het, iets soos n kolf wat getrek het en nou beginne kap, skroewe wat los geskiet het, onder aan die geweer en vir dieselle geld dan nu sommer ook teleskoop se mountings en basisse se skroewe, beginte maar van n kant af en gaan ALLES na....

Mooi loop
Francois

Re: Herlaai 22-250

Posted: Thu Jan 13, 2011 10:42 pm
by saimportsuplies
my 2 sent werd.............as als vas is kyk na crown want my ruger was nuut en wou om die dood nie groep nie...........sny ek hom toe oor en bobs jou uncle.....sterkte

Re: Herlaai 22-250

Posted: Fri Jan 14, 2011 8:15 am
by Foxhound
Dagse Jan

Ekt ook 1 van daai outjies, begin ook bikki bont skiet, kry hom nie onder half duim op 100m nie, het als deurgegaan ens, die slim kerels in bloem my gese ek moet hom oordentlik laat bedding doen,so ja, gaan nou dit maar doen

Sal terugvoer gee as klaar gedoen het,word die naweek gedoen

Cherio

Re: Herlaai 22-250

Posted: Fri Jan 14, 2011 7:28 pm
by KSV
Jan en Foxi,

Julle kan ook kyk na die kruit as julle n nuwe badge aangekoop het. Myne het sommer "3+ gegaan. Moes toe .2 gr klim om selfde spoed te kry.

Maak mooi!
Hein

Re: Herlaai 22-250

Posted: Sat Jan 15, 2011 9:58 pm
by JAN LOOTS
hello foxie
hel ek sal dit wardeer ek sal se vir n jaar of so het ek blerrie leka geskiet  ma nou draai my kop n biekie  kan dalk kruit ook wees ek het uit twee blikke gelaai laat my biekie dink hoo
groete jan

Re: Herlaai 22-250

Posted: Mon Jan 17, 2011 12:41 pm
by Foxhound
hallo hein en jan

Ek het altyd 37g 341 gelaai met 55g vmax gemolly, het duim groepeer op 200m, ek het klomp ladings gaan proef en by pel se baan gaan skiet, die slotsom is toe dat met 38g 341 groepeer die kerel toe weer met die vmaxe, maar dan loop hy so gem spoed van 3830f/s :o

eks nie heel gemaklik met die vinnig skiet nie maar nou ja, ek skiet eerder raak as wat ek lang loop lengte het en mis skiet,

Groete