Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
hello francois
ja ek het goed geskiet ek het seker so 150 skote deur die loop ek het hom nuut gekoop ruger 22-250 vt 26 dium loop hulle noem hom die stoel geweer ,ek verstaan da is n verskil tussen 24 duim en26 duim ma ek weet nie en niemand kan my vertel nie ek los dit in jo hande en hoop om gou van jou te hoor by voorbard dankie o ja ek maak hom ge reeld skoon so na 50 skote
groete
jan
Maar moeilik om so op n afstand te probeer help, maar jy moet na iets soek wat verander het, iets soos n kolf wat getrek het en nou beginne kap, skroewe wat los geskiet het, onder aan die geweer en vir dieselle geld dan nu sommer ook teleskoop se mountings en basisse se skroewe, beginte maar van n kant af en gaan ALLES na....
my 2 sent werd.............as als vas is kyk na crown want my ruger was nuut en wou om die dood nie groep nie...........sny ek hom toe oor en bobs jou uncle.....sterkte
Ekt ook 1 van daai outjies, begin ook bikki bont skiet, kry hom nie onder half duim op 100m nie, het als deurgegaan ens, die slim kerels in bloem my gese ek moet hom oordentlik laat bedding doen,so ja, gaan nou dit maar doen
Sal terugvoer gee as klaar gedoen het,word die naweek gedoen
hello foxie
hel ek sal dit wardeer ek sal se vir n jaar of so het ek blerrie leka geskiet ma nou draai my kop n biekie kan dalk kruit ook wees ek het uit twee blikke gelaai laat my biekie dink hoo
groete jan
Ek het altyd 37g 341 gelaai met 55g vmax gemolly, het duim groepeer op 200m, ek het klomp ladings gaan proef en by pel se baan gaan skiet, die slotsom is toe dat met 38g 341 groepeer die kerel toe weer met die vmaxe, maar dan loop hy so gem spoed van 3830f/s
eks nie heel gemaklik met die vinnig skiet nie maar nou ja, ek skiet eerder raak as wat ek lang loop lengte het en mis skiet,