Ons was bietjie Kwena toe vanaf Vrydag middag 15h00 tot saterdag middag net ek n friend en my oudste.
die wind het lekker gewaai maar ons het so van 17h00 n lekker run gehad en sommer 6 karpies in daai uur gevang. dinge het toe rustig geword en hulle het so een een uitgekom.
Saterdag het rustig begin en die dag besoekers het begin arriveer daar het 3 dames so 30m van ons af begin bass vang maar omtrent die hele tyd op een plek. teen 11uur se ek vir my friend dat dit snaaks is dat hulle nog nie een gooi in die sloep tussen ons gegooi het nie en dis waar die bass behoort te wees.
ek haak toe n watermelon akkedis en op my derde gooi skree my een stok en ek gee die stokkie vir my dogter ek het net myne geland toe skree my dogter dat sy hom het .sy het hom mooi baklei en ek kon hom toe vir haar skep.
die 3 dames was nog so 10 min in die water en het toe maar geeet en gery
ons het toe 16 karps 1 baber en die bass gevang maar dit was lekker om net lekker kop skoon te maak
Kwena dam 3-4 Jan
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Kwena dam 3-4 Jan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Kwena dam 3-4 Jan
Daai gesig se alles. Sal daarvan hou om n foto van pa se gesig te sien!
Baie geluk, en knap gedaan!
Baie geluk, en knap gedaan!
Veiligheid eerste manne!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Kwena dam 3-4 Jan
Waar is Kwena dam gelee?
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Kwena dam 3-4 Jan
Net buite Lydenburg op die R 36, rigting Machadodorp
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Kwena dam 3-4 Jan
Netjies Rudi, is jy nou skaam vir die kamera ?
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Kwena dam 3-4 Jan
dit was haar oomblik my maat sy is besig om in n kranig hengelaar te ontaard
sy het nou al 2 karps oor die 3kg en die bass dan praat ons nie eers van die kleintjies nie .
die grootste fout wat ek gemaak het was om haar te leer wag tot die katrol hardloop nou moet ek elke keer uithaal en wys want as sy my wen hoor ek dit
sy het nou al 2 karps oor die 3kg en die bass dan praat ons nie eers van die kleintjies nie .
die grootste fout wat ek gemaak het was om haar te leer wag tot die katrol hardloop nou moet ek elke keer uithaal en wys want as sy my wen hoor ek dit
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Kwena dam 3-4 Jan
hier is fotos van waar ek die likewaan moet uithaal .
haar stokke en kaste in die agtergrond die pers stel
en die baai waar sy die knewel gevang het
haar stokke en kaste in die agtergrond die pers stel
en die baai waar sy die knewel gevang het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
