30-06 met 110gr vir springbok
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
30-06 met 110gr vir springbok
Kan die manne help met informasie.
Ek wonder of dit n geskikte kombinasie vir n 30-06 is tot 300m vir springbok jag.
Waar kan ek min en maks lading informasie kry vir Sonchem poeier.
Watter spoed kan ek verwag.
Dankie
Ek wonder of dit n geskikte kombinasie vir n 30-06 is tot 300m vir springbok jag.
Waar kan ek min en maks lading informasie kry vir Sonchem poeier.
Watter spoed kan ek verwag.
Dankie
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Henning, 30-06 met 110 grn is lekker vinnig. Watse soort koeel beplan jy om te gebruik om vleiskade tot die min te beperk?
N 30-06 met n konvensionele 150grn-165grn teen so maks van 2800fs gaan nie sommer geklop word vir doodmaakvermoe en minder vleiskade nie. Iets soos n 110grn Hornady @ 3100fs gaan lekker vleis skade maak.
Ek sien dit is n algemene miskonsepsie dat "groot" gewere groot vleiskade maak. Dit is juis nie so nie.
Die Suni bokkie word in die CAR gejag as n fullmount met n 416Rigby met n solid. Hoekom? Min skade aan die trofee!

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Henning, ek het in my 308 die 110gr Hornady varminters geskiet teen 3089fps. Het lekker gewerk vir kopskote. Maar verder as 250m val hulle soos klippe en die wind neuk jou maar rond.
Groetnis
Groetnis
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Hou by 150 gr skiet lekker ver en sal 'n springbok net daar neer sit Ek het die jaar Blesbokke met 150gr geskiet baie min vleis skade op die gearbox gedeelte die 110gr gebruik jy op jakkalse en ander ongediertes waar jy nie worry oor skade nie
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Ek het gedink om Barnes X te gebruik omdat die spoed n bietjie hoog is.
Die koeel is baie klein vir kaliber en ek het gewonder of daar sal probleem wees met stabiliteit.
As 110gr so gou spoed verloor, dan sal die 125gr miskien n beter opsie wees.
Ek jag al n geruime tyd met 150gr, maar die idee is om te sien of ek die trajek n bietjie platter kan kry tot by 300m.
Vleis skade is nie vir my n bekommernis nie.
Ek weet nog nie hoeveel poeier om te laai nie, kan iemand help.
Groete
Die koeel is baie klein vir kaliber en ek het gewonder of daar sal probleem wees met stabiliteit.
As 110gr so gou spoed verloor, dan sal die 125gr miskien n beter opsie wees.
Ek jag al n geruime tyd met 150gr, maar die idee is om te sien of ek die trajek n bietjie platter kan kry tot by 300m.
Vleis skade is nie vir my n bekommernis nie.
Ek weet nog nie hoeveel poeier om te laai nie, kan iemand help.
Groete
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
In praktyk, hoeveel hoeveel platter dink jy is die trajek dan?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Henning
Ek skiet Hornady V-Max sedert 2006 in my .30-06. Ek laai 49.5gr S335 (3000vps)maar jy kan hoer gaan. In my geweer kan ek laai tot 52.5gr vir ongeveer 3300fps. Volgens Somchem kan jy tot 54gr laai maar dis te hoog in my geweer. Ek gebruik ook 110gr Barnes TTSX. Minder vleisskade en dit skiet plat genoeg vir my aanwendings. Die 110gr Barnes penetreer baie goed. Ek sal nie huiwer om groterige bokke te skiet met lyfskote nie. Hierdie koeel seil by voorbeeld deur 'n njalabul as hy plankdwars staan. Myne geskiet op 147m.
Mooi loop

- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Henning
Hier in Suid Vrystaat is 'n man wat bokke oes met sy 30-06 met 110gr koeels. Kyk sy forum naam is RudiSkog - pm hom vir ladings
Hier in Suid Vrystaat is 'n man wat bokke oes met sy 30-06 met 110gr koeels. Kyk sy forum naam is RudiSkog - pm hom vir ladings
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
James ek weet nie hoeveel platter die trajek sal wees nie maar, ek speel net met idees om te sien wat ek uit die 30-06 kan kry.
Koos baie dankie vir die informasie. Ek wonder hoekom jy s335 gebruik, ek het nog altyd by s365 vasgehaak.
Koos baie dankie vir die informasie. Ek wonder hoekom jy s335 gebruik, ek het nog altyd by s365 vasgehaak.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Somchem boekie
S365 110gr
(TPL) 76,3mm
Ladings
begin 54,0gr snelheid 2861
maks 60,0gr snelheid 3158
S335 110gr
TPL 76,3gr
ladings
begin 48,9gr snelheid 3039
maks 54,3gr snelheid 3395
Ek het ook begin met die min lading met S365 maar is nie tevrede nie en die spoed is ook nie gemeet nie ek sal volgende jaar verder speel

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Nico kyk na S355 ook vir die 110gr
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Net een vraag wat ek wil vra die Somchem boekie wys vir sekere kruit nie al die grein punte nie nou hoe gemaak moet jy maar dan na Q&L kyk?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Ja Ql sal jou beter kan help. Dit is omdat somchem nie al die koeels/kruit kombinasies vir sekere gewere aanbeveel nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Dankie ek sal maar moet begin om dop vol en loop lengte gaan kry en dan maar die slim manne vra op Q&L
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
110gr SPEER SP - COL: 76.3
Start 48.9 3 039
Max 54.3 3 395
Dit is met S335
http://www.somchemreload.com/search?c=8&f=119
Start 48.9 3 039
Max 54.3 3 395
Dit is met S335
http://www.somchemreload.com/search?c=8&f=119
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Baie dankie manne.
Groete
Groete
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Jy kan ook kyk na 130gr impala punte.bc is goed,lyf skote is nie n probleem nie en min skade.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
Dis wat ek op die oomblik gebruikgerhardu wrote:Jy kan ook kyk na 130gr impala punte.bc is goed,lyf skote is nie n probleem nie en min skade.
Groetnis
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: 30-06 met 110gr vir springbok
S335 gee beter snelhede met ligter koeels en jy gebruik minder kruit, daarom hou ek by S335.