Page 1 of 3
Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 11:14 am
by Chevvy SS
Ford Capri Perana b_7057_big.jpg
download.jpg
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 11:17 am
by Chevvy SS
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 11:29 am
by jamalley
Die vraag moet eintlik wees, wie is gelukkig genoeg om nog so 'n "classic" te besit?
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 11:29 am
by Chevvy SS
Firenza.jpg
627px-GMRangerSouthAfrica.jpg
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 12:06 pm
by DWB
Hierdie was myne:
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 12:21 pm
by Chevvy SS
Goeie ou dae!
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 12:22 pm
by FCLoretz
EK het leer bestuur met 'n Datsun GX120Y met 38 sidedraft webers.
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 12:22 pm
by DWB
Dit was nou wel net die 1600, maar hy was wit warm
Daai kar het my geleer hoe om self mechanic te speel.
Was 'n 1969 model.
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 12:24 pm
by Chevvy SS
My oom het 'n 1600GT, 2000GT, 3000GT en Perana V8 gehad.
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 12:26 pm
by DWB
Mooi man, Kon darem 'n BMW drop van 0-100, maar met daai 4 spoed ratkas het sy asem op 160 opgeraak.
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 12:30 pm
by NEGE3
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 1:06 pm
by chrisman
Ek is ook deel van die Escort club van SA.
Baie vriende het nog Capri Perana's, ek het 1600 sport escort, mk2.
Dit is vir my 'n lekker tydverdryf om die ou karre te bou en restoreer.
Solank dit Ford's is, stel ek balang.....haha

Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 1:19 pm
by vriell
NEGE3 wrote:image0114.jpg
Koos,is daai dalk 'n Clarion 8 track stel ?
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 1:22 pm
by vriell
Chevvy SS wrote:My oom het 'n 1600GT, 2000GT, 3000GT en Perana V8 gehad.
Wat van die Meissner v6 conversion ?
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 1:28 pm
by ANDRIES
Baie mooi maar waar is die Fairmont GT.Hel wat 'n kar solank die pad breed genoeg was en daar genoeg stopplek na die streep is.
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 1:39 pm
by NEGE3
vriell wrote:NEGE3 wrote:image0114.jpg
Koos,is daai dalk 'n Clarion 8 track stel ?
Net so. Jy moes die goed net uit die son uit hou anders het die band mos opgerol binne in die masjien. My pa het nog 'n toestel gehad wat jy seven singles se binne kant uitgebreek het en dan die plaatjie in die kar gespeel het.
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 1:40 pm
by NEGE3
ANDRIES wrote:Baie mooi maar waar is die Fairmont GT.Hel wat 'n kar solank die pad breed genoeg was en daar genoeg stopplek na die streep is.
Dit was 'n droom kar. Die poeier blou met die swart viniel dak was vir my die mooiste.
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 1:52 pm
by MONTIE
My eerste kar was daai Capri 1600 GT 1972 . Bietjie warm gemaak. Kon lekker 180 doen met die rev. by 6000(rooi merk) 'n hele ent verby. My ook geleer hoe om karre reg te maak. Ek het hom verloor mer 'n woeste haelstorm in 1979 in Pretoria.
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 2:08 pm
by vriell
NEGE3 wrote:vriell wrote:NEGE3 wrote:image0114.jpg
Koos,is daai dalk 'n Clarion 8 track stel ?
Net so. Jy moes die goed net uit die son uit hou anders het die band mos opgerol binne in die masjien. My pa het nog 'n toestel gehad wat jy seven singles se binne kant uitgebreek het en dan die plaatjie in die kar gespeel het.
Ek het ook so 'n Clarion gehad met 4track en die radio "inserts" en is uitgesteel reg voor ons huis in die 70's en ja ek ken daai 7singles stel.My oom het 'n Chev Impala gehad met so een in in die 60's dan sit ons altyd om die agter seat sommer 5 tot 6 laaities bymekaar en luister musiek .Lekker ou sorglose dae gewees...
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 3:19 pm
by Chevvy SS
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 3:29 pm
by Chevvy SS
Nuwe Cortina.jpg
Cortina.jpg
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 3:36 pm
by jamalley
Verklap ons darem nou lekker ons ouderdomme, my 1ste motor was 'n Mazda Capella met die rotary enjin, hy kon lekka spin.
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 3:42 pm
by Chevvy SS
2015 Mustang.jpg
En in 2015 is hy hier................
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 3:46 pm
by ANDRIES
Dankie vir die Fairmont GT.Dan het my neef 'n Cortina interceptor gehad Nr 173.Ford moes destyds 250 bou om te kon meeding op die baan.Was nie die vinnigste kar nie het basies net so 180 gedoen maar het ongelooflik vinnig daar gekom.
Re: Watter manne onthou hierdie?
Posted: Tue Dec 10, 2013 3:47 pm
by ANDRIES
Chevvy ek sien hulle bring die Mustang met die V8 en ook die ecoboost enjin.