Blou Wildebees gejag in Namibia

User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Cor Jacobs »

Hallo Manne,

Ek was bevoorreg gewees om laas naweek saam met vriende te kuier op Khan River Hunting Lodge. Het die geleentheid gekry om my eerste Blou Wildebees te jag.

Vriend Gerhard was so gaaf om als af te neem.


http://www.youtube.com/watch?v=n6Wj-Qrv ... e=youtu.be


Cor
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Geno »

Mooi skoot!!!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5135
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Pvdw »

Lekker Cor, val hy net daar!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Piet Pille »

Lekker ene Cor!

Ek sien dis daai dikloop .308 van jou wat gepraat het!

Baie geluk my maat!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Johan Nel »

Knap gedaan Cor!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by James Wilson »

ek laaik die boshoed
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Chevvy SS »

Een skoot plat- netjies!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by VdWalt »

Ek is klaar so lus vir n jag nou kom jy met so iets hier aan!!
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by SNIPER »

Baie netjies gedoen my maat

Groete

SNIPER
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Capt. Yoda »

Baie mooi skoot
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by jamalley »

Baie mooi Cor
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Smiley »

Baie geluk Cor. Was daai 'n kopskoot?
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by vriell »

Netjiese skoot !
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by ROBBIE1 »

Well done Cor!!

Lekker jagplaas daai lyk my.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by FHM »

Pragtig man! - Baie geluk Cor :)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Cor Jacobs »

Smiley wrote:Baie geluk Cor. Was daai 'n kopskoot?
Ja Smiley, baie dankie.

Ek was maar net gelukkig gewees dat hy solank vir my staan en kyk het, my genoeg kans gegee vir n kopskoot. Eintlik om eerlk te wees, het ek hom in die oog geskiet. :)

Die oorspronklike video clip is 26mb op my computer, om een of ander rede verloor die clip taamlik duidelikheid op you tube.

Dankie aan al die ander manne ook vir die komplimente.
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Cor Jacobs »

James Wilson wrote:ek laaik die boshoed

James, het ten einde laaste my ou army hoed weer by my ouerhuis opgespoor na al die jare! Dit werk maar net soveel beter as n pet, het op n vorige jag my nekvelle heel rooi gebrand
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Jean Marais »

... en daar val hy...

Daai skoot is enige tyd net so mooi soos die ene:


Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Frikkiedbr »

Baie geluk Cor.
Is kopskoot beter as mens nie 'n trofee gaan maak van hom nie?
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Cor Jacobs »

Frikkiedbr wrote:Baie geluk Cor.
Is kopskoot beter as mens nie 'n trofee gaan maak van hom nie?

Frikkie, ek het geen idee of dit beter is nie... :confused:

Dit was my eerste bwb, en hy het mooi reggestaan vir n kopskoot. Miskien weet van die ander manne beter wat al meer bwb's geskiet het.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Frikkiedbr »

Ek het al baie ander mense gehoor van blad skoot en dan is dit kwes dinge. :):
So ek weet ook nie regtig wat sal die beste skoot wees nie.
Ek neem aan kopskoot kan mens seker nie mis nie of is seker weer verkeerd :o
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Cor Jacobs »

En hier is ek by my Bees
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by Capt. Yoda »

Frikkiedbr wrote:Ek het al baie ander mense gehoor van blad skoot en dan is dit kwes dinge. :):
So ek weet ook nie regtig wat sal die beste skoot wees nie.
Ek neem aan kopskoot kan mens seker nie mis nie of is seker weer verkeerd :o

Kop skoot is net baie klyner kol wa heen jy skiet en meer plek vir n glipsie.Agter die blad het jy die longe en hart maar agter die kop of voor die kop val hy net daar!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by ROBBIE1 »

Kopskoot is altyd lekker, maar soos Capt se, kans vir n neus of horing skoot groot, jy moet mooi seker maak en jou geweer moet ingestel wees. Anders die beste maar n "vitals" skoot, hy gaan n entjie hol, maar gou duik. Ek skiet nooit op die blad self nie, dit mors te veel vleis. As hy vir my kyk en dis te ver, in die kuiltjie, anders dwars agter die blad.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Blou Wildebees gejag in Namibia

Post by BRNO (Pierre) »

Cor, baie geluk met n mooi skoot!
Veiligheid eerste manne!
Post Reply