Koek En Tert
Posted: Fri Nov 22, 2013 10:49 am
MAKLIKE KERSKOEK RESEPPIE.
(Hierdie is die maklikste resep ooit!)
Bestanddele:
1 koppie water
1 teelepel koeksoda
1 koppie suiker
1 teelepel sout
1 koppie bruin suikersuurlemoensap
4 groot eiersneute
1 bottel brandewyn
2 koppie droe vrugte
Metode:
Proe die brandewyn om die gehalte te toets. Neem n groot mengbak en proe die brandewyn.
Maak seker dis die beste gehalte, skink een koppie vol en drink dit
Herhaal
Skakel die menger aan. Klits een koppie botter in n donsige bak voeg n teelepel suiker by. Klits weer. Maak seker die brandewyn is sjteeds goed. Drink nog n koppie vir die wis en onwis. skakel die menger af. Breek twee eiers, gooi dit en die droevrugte by. Tel die vrugte van die vloer af op. Meng die skakelaar aan. As die droevrugte vassjit,sjkroewedraaier dit losj. Proe die brandewyn vir gifterigheid. Sif nou twee koppies sour of so iets. Wie gee om? Proe die brandewyn. Sif die suurlemoenspa,dreineer dei neuter en gooi die tafel by. Dan een lepel sjuiker of sjo ietsj. Wat jy ook al kan kry. Smjeer die oond.
Draai die koekpan 360c en moenie val nie. Menger die afskakel. Gooi die bak deurrie venster en drunkie laasjte brandewyn op.
Gekersde Seenfees!!