MAKLIKE KERSKOEK RESEPPIE.
(Hierdie is die maklikste resep ooit!)
Bestanddele:
1 koppie water
1 teelepel koeksoda
1 koppie suiker
1 teelepel sout
1 koppie bruin suikersuurlemoensap
4 groot eiersneute
1 bottel brandewyn
2 koppie droe vrugte
Metode:
Proe die brandewyn om die gehalte te toets. Neem n groot mengbak en proe die brandewyn.
Maak seker dis die beste gehalte, skink een koppie vol en drink dit
Herhaal
Skakel die menger aan. Klits een koppie botter in n donsige bak voeg n teelepel suiker by. Klits weer. Maak seker die brandewyn is sjteeds goed. Drink nog n koppie vir die wis en onwis. skakel die menger af. Breek twee eiers, gooi dit en die droevrugte by. Tel die vrugte van die vloer af op. Meng die skakelaar aan. As die droevrugte vassjit,sjkroewedraaier dit losj. Proe die brandewyn vir gifterigheid. Sif nou twee koppies sour of so iets. Wie gee om? Proe die brandewyn. Sif die suurlemoenspa,dreineer dei neuter en gooi die tafel by. Dan een lepel sjuiker of sjo ietsj. Wat jy ook al kan kry. Smjeer die oond.
Draai die koekpan 360c en moenie val nie. Menger die afskakel. Gooi die bak deurrie venster en drunkie laasjte brandewyn op.
Gekersde Seenfees!!
Koek En Tert
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Koek En Tert
Frikkie,
Dit laat my dink aan die resep vir Chicken-a-la-Landmyn:
Bestandele:
Een heel hoender
'n Pak gemengde groente
4 groot aartappels
'n Pakkie sampioene
1 bottel brandewyn
1 bottel whiskey
1 bottel rum
Rooiwyn na smaak
Metode:
Plaas al die bestandele in 'n groot swartpot wat op 'n stadige vuur staan. Gooi die inhoud van die drie bottels, asook die rooiwyn, oor die bestandele. Laat dit stadig prut totdat die aartappels sag is. Gooi die hoender en die groente alles weg, en drink die sous.
Dit laat my dink aan die resep vir Chicken-a-la-Landmyn:
Bestandele:
Een heel hoender
'n Pak gemengde groente
4 groot aartappels
'n Pakkie sampioene
1 bottel brandewyn
1 bottel whiskey
1 bottel rum
Rooiwyn na smaak
Metode:
Plaas al die bestandele in 'n groot swartpot wat op 'n stadige vuur staan. Gooi die inhoud van die drie bottels, asook die rooiwyn, oor die bestandele. Laat dit stadig prut totdat die aartappels sag is. Gooi die hoender en die groente alles weg, en drink die sous.
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Koek En Tert
Ek sal beslis die vrugtekoek moet probeer vir kersfees
