Zeiss Terra info
-
Rysmier
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Fri Feb 10, 2012 1:16 pm
Zeiss Terra info
Hi Almal,
Ek sien op S&O se website daar is 'n nuwe model Zeiss uit - die Terra. As ek na die prys kyk (R5,000 - R5,700) is dit heel kompeterend. Ek het bietjie ge"Google" (nie te ernstig) en ek kon sien (op 'n forum) dat dit "onder lisensie" vir Zeis vervaardig word in Japan. Op een van die Amerikaanse forums het iemand te noem dat hulle met die reeks met die goedkoper-tipe teleskope probeer meeding. Ek sien dat die Zeiss Conquest-reeks ook heelwat kleiner gemaak word (m.a.w. minder modelle beskikbaar).
Oor kwaliteit wonder 'n mens, maar die Japsnese se werkverrigting (as mens nou na Howas kyk, en Tasco voor die Chinese dit begin maak het) is goed, en hul produkte van goeie gehalte.
Sal ander manne se opinies en insette verkies, veral dalk manne soos Willem en Stefan van S&O wat heel moontlik al die produk onder oë gehad het.
Mooi dag,
CCC
Edit: Ek sien ek het vanoggend Zeiss met net 1 "s" gespel, net reggemaak.

Last edited by Rysmier on Tue Nov 12, 2013 10:10 am, edited 1 time in total.
Christiaan
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Zeis Terra info
Eerder die Japs as die Chin's. Ek dink nie hul goete is sleg nie, kyk maar hul karre - Toyota, Lexus, Mitsibushi, Nissan ens ens
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
immelmanw
Re: Zeis Terra info
Hi Manne
Dit is korrek, Zeiss gemaak in JAPAN. EK is baie baie opgewonde oor hierdie telescope, Zeiss sal nie gemors maak nie en staan bankvas agter die produk. Op die oomblik het ons die:
Zeiss Terra 3-9x42 met die #20 (plex) kruishaar https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... 2_20_zplex teen R5000
Zeiss Terra 4-12x42 met die #20 (plex) kruishaar
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... 2_20_zplex teen R5700
Dalk die ideale Kersgeskenk!
Zeiss het dus die Terra reeks, die Conquest HD5 reeks en dan die Diavari Victory reeks.
Groete

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Zeis Terra info
willem, jul kry nie dalk weer bulk noslers in nie?
(jammer vir die inchip)
(jammer vir die inchip)
HOU HOM DAAI DIKTE
-
immelmanw
Re: Zeis Terra info
Hi Cassiecassie_calvinia wrote:willem, jul kry nie dalk weer bulk noslers in nie?
(jammer vir die inchip)
Nee, ons het vir twee jaar met R1 milj + se voorraad gesit en dit teen cost verkoop, as iemand wil BULK koop 3000+ koeels, stuur vir my of vir Helmut n e-pos dan kan ons na n prys kyk.
groete
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Rysmier
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Fri Feb 10, 2012 1:16 pm
Re: Zeis Terra info
Eerstens, net iets duidelik maak (en dit is op die Amerikaanse forum ook genoem) - ek dink nie Zeiss sal hulle naam op iets sit as dit 'n swak produk is nie.
Willem, dankie vir die info. Het jy dit al vergelyk met iets soos Leupoldt of Nikon Monarch (wat +/- in dieselfde prysklas val)?
En is dit dalk moontlik dat iemand soos Stefan 7x64 'n review "post"? (jammer as ek jou nou met ekstra werk opsaal Stefan, ek sien jy is alreeds skaars hier op die forum, maar ek weet jy is redelik gekonfyt in die teleskoop bedryf
)
Mooi dag,
CCC
Willem, dankie vir die info. Het jy dit al vergelyk met iets soos Leupoldt of Nikon Monarch (wat +/- in dieselfde prysklas val)?
En is dit dalk moontlik dat iemand soos Stefan 7x64 'n review "post"? (jammer as ek jou nou met ekstra werk opsaal Stefan, ek sien jy is alreeds skaars hier op die forum, maar ek weet jy is redelik gekonfyt in die teleskoop bedryf
Mooi dag,
CCC
Christiaan
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
-
TASCO
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Jun 05, 2011 3:07 pm
Re: Zeiss Terra info
Rysmier,
Net vir ter inligting....die Zeiss Terra word gemaak in China en nie in Japan nie.
Groete
Tasco
Net vir ter inligting....die Zeiss Terra word gemaak in China en nie in Japan nie.
Groete
Tasco
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss Terra info
TASCO wrote:Rysmier,
Net vir ter inligting....die Zeiss Terra word gemaak in China en nie in Japan nie.
Groete
Tasco
Zeiss Terra scopes kom van Japan en nie China, ek verstaan die Terra Bino's word in China gebou.
March scopes kom ook uit Japan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
immelmanw
Re: Zeis Terra info
Yello,Rysmier wrote:Eerstens, net iets duidelik maak (en dit is op die Amerikaanse forum ook genoem) - ek dink nie Zeiss sal hulle naam op iets sit as dit 'n swak produk is nie.
Willem, dankie vir die info. Het jy dit al vergelyk met iets soos Leupoldt of Nikon Monarch (wat +/- in dieselfde prysklas val)?
En is dit dalk moontlik dat iemand soos Stefan 7x64 'n review "post"? (jammer as ek jou nou met ekstra werk opsaal Stefan, ek sien jy is alreeds skaars hier op die forum, maar ek weet jy is redelik gekonfyt in die teleskoop bedryf)
Mooi dag,
CCC
Dankie, ons gaan dit verseker toets, S&O was lanklaas so opgewonde oor n produk, hier is sommer n "BUZZ" in die optics afdeling!
Dit lyk regtig na n puik produk, as ek so na die verkope kyk gaan hierdie teleskoop n paar ander handelsmerke PAK gee!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Zeiss Terra info
Vir my ook enetjie aangeskaf, baie opgewonde 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
immelmanw
Re: Zeiss Terra info
Hi TascoTASCO wrote:Rysmier,
Net vir ter inligting....die Zeiss Terra word gemaak in China en nie in Japan nie.
Groete
Tasco
Sien aangehegte fotos, voor jy sulke wilde stellings maak moet jy eers jou huiswerk doen!
Die Zeiss Terra GEWEERTELESKOOP word in Japan gemaak!
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Zeiss Terra info
Kom brêg hy. Jy kan nou vir ons die plaaslike ondersoek doen en verslag kom gee. Byvoorbaat dank van die komitee.Marc wrote:Vir my ook enetjie aangeskaf, baie opgewonde
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
immelmanw
Re: Zeiss Terra info
Lekker lag en nou:Capt. Oblivious wrote:TASCO wrote:Rysmier,
Net vir ter inligting....die Zeiss Terra word gemaak in China en nie in Japan nie.
Groete
Tasco
Zeiss Terra scopes kom van Japan en nie China, ek verstaan die Terra Bino's word in China gebou.
March scopes kom ook uit Japanen Zeiss sal nog steeds seker maak die scopes werk soos hulle moet
Tasco, ek weet jy word ook deesdae in China gemaak maar jou jonger boeties en sussies was in Japan gemaak!
Last edited by immelmanw on Wed Nov 13, 2013 5:12 pm, edited 1 time in total.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Zeiss Terra info
Ek hou van wat ek sien...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss Terra info
Willem laat weet as jul die Bino's kry hulle lyk ook lekke
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Re: Zeiss Terra info
Watter waarborg/warranty kom met daai scope? Ek stel ook belang in een.
-
immelmanw
Re: Zeiss Terra info
Hi Slagdoppieslagdop wrote:Watter waarborg/warranty kom met daai scope? Ek stel ook belang in een.
Sien aangehegte dokumente. Wat ek ook kan byvoeg, Zeiss SA staan 100% agter hulle produk, ook S&O agter elke produk wat ons verkoop.
Soos altyd is my voorstel, koop van n betroubare handelaar wat sy produkte ondersteun, koop betroubare produkte van agente wat 100% agter hulle produk en diens staan.
Enige vrae, kontak my gerus.
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Zeiss Terra info
manne dit lyk nou na 'n bakgat produk, die naam is reg en die prys ook!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Zeiss Terra info
Knyp daai slagyster lekker styf om my enkeltripodmvr wrote:Kom brêg hy. Jy kan nou vir ons die plaaslike ondersoek doen en verslag kom gee. Byvoorbaat dank van die komitee.Marc wrote:Vir my ook enetjie aangeskaf, baie opgewonde
Ek net bietjie min ondervinding met die breër spektrum teleskope wat beskikbaar is, dit sou nice wees as iemand soos Stefan of een van die manne met meer agtergrond vir ons 'n toetsie wil doen
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
immelmanw
Re: Zeiss Terra info
Ek het een op n roer gesit. Sal vir julle n mooi verskaggie doen!Marc wrote:Knyp daai slagyster lekker styf om my enkeltripodmvr wrote:Kom brêg hy. Jy kan nou vir ons die plaaslike ondersoek doen en verslag kom gee. Byvoorbaat dank van die komitee.Marc wrote:Vir my ook enetjie aangeskaf, baie opgewonde![]()
![]()
Ek net bietjie min ondervinding met die breër spektrum teleskope wat beskikbaar is, dit sou nice wees as iemand soos Stefan of een van die manne met meer agtergrond vir ons 'n toetsie wil doen
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Zeiss Terra info
Dit sal gaaf wees Willem, dankie 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Zeiss Terra info
Vraag vir die manne wat weet, Viper HS 4-16x44 of die Zeiss Terra 4-12x42? Is die
Viper daai ekstra 1k werd? Ek soek iets grooter as 3-10 op my 6.5 en het my scope
verkoop om die Zeis te koop maar toe klik my muis die Viper ook raak.... aiai besluite!!
Ek voel soos my vrou as sy in 'n skoen winkel instap....