Uit voer van geweere Mozam toe

Post Reply
User avatar
Hannes stof trapper
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm

Uit voer van geweere Mozam toe

Post by Hannes stof trapper »

Middag manne en dames.

Is daar van julle wat weet hoe dit werk om jou geweere in Mozam te kry?

Maar die ding is ek gaan daar werk as Expat in Coutada 9 en ek moet my gewere by my he vir kamp vlies en dan om die ou groot poot afteweer en die lastige cat van die huis af te hou en so.
Nou is daar n TIP vir dit ens ens.

Asb as iemand weet gee maar raad.
Skiet mooi Maak mooi
User avatar
Hannes stof trapper
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm

Re: Uit voer van geweere Mozam toe

Post by Hannes stof trapper »

Niemand vir my n antwoord nie?
Skiet mooi Maak mooi
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Uit voer van geweere Mozam toe

Post by Pappabeer »

Ek sal vir jou Stuart King se detail stuur. Hy het SA PH saam met my gedoen en jag al 15 jaar in Moçambique. Gee net n oomblik dat ek dit soek.

Hy sal jou kan help.

Cheers
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Uit voer van geweere Mozam toe

Post by Frederik »

PM gestuur!
Post Reply