Indien jy die volgende probleem ondervind is dit gewoonlik omdat MS Word gebruik word om van te Copy and Paste.
General Error
SQL ERROR [ mysqli ]
Incorrect string value: '\xE2\x88\x9E te...' for column 'post_text' at row 1 [1366]
An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.
Probeer 'n Text editor soos notepad en paste dit eers daarheen en save die file, dit sal die formatting uitwys.
Copy en Paste dan na die forum
Groete
SQL Error op forum - gebeur met copy and paste van Word
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
SQL Error op forum - gebeur met copy and paste van Word
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Probleme op forum met copy and paste
...huh????
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Probleme op forum met copy and paste
Dis vir manne wat lang stories skryf op hul rekenaars, soos al ek se Groot wild jagtogte, en dan op die forum wil kom paste. Dit is handig in die sin dat jy nie jou post kan verloop as die sein swak is nie. Dink net hoe lekker swets jy as jy by paragraaf ses kom en die browser hang, dan moet jy voor begin 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Probleme op forum met copy and paste
Ja nee ek kry dit ook, dis maar die se en 'n en die " wat al die moeilikheid maak.
Die afrikaanse woorde met die ê ô í wat die onsens maak.
Maar ja,
Dankie
Die afrikaanse woorde met die ê ô í wat die onsens maak.
Maar ja,
Dankie