Vir die mannne met die kennis en ervaring.
Kan julle asb raad, advies en opinie gee oor 300 H&H Magnum. N vriend van my will hom verkoop en ek het eerste opsie. Ek het tans net n 243.
Enige insette sal waardeur word.
Dankie
300 H&H
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 300 H&H
Bluwater
Ek het nie die H&H spesifiek nie, maar ek het ook 'n 243 en daarby die 300 winmag. Die twee saam is 'n baie lekker kombinasie! Al sleg ding is 'n ou het nie dan einlik veel meer nodig behalwe 'n swaar kaliber nie so jy moet dan 'n goeie verskoning uit dink vir iets tussen daai twee by vroulief!
Dink nie jy sal 'n vout maak
Willem

-
Bluwater
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Oct 11, 2010 8:07 pm
Re: 300 H&H
Baie dankie vir die reply.
Dit maak koop van nog n jag kaliber moeilik maar ek kyk na die 300 omdat ek slegs twee kalibers vir jag wil he en daarna sal ek kyk na n teiken geweer.
Ek sal graag meer will hoor oor die 300 of dalk n beter ander opsie vir n tweede kaliber.

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 300 H&H
watse maak is die geweer?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: 300 H&H
Bluwater
put it this way if you dont need a big caliber like 375 and you want a caliber bigger than the 243 then then 300h&h is a good choice
it is a good long range rifle and ideal for eland, kudu, wildebeest
like WillemS said
Die twee saam is 'n baie lekker kombinasie!
Dink nie jy sal 'n vout maak
Willem
[/quote]
Theo
put it this way if you dont need a big caliber like 375 and you want a caliber bigger than the 243 then then 300h&h is a good choice
it is a good long range rifle and ideal for eland, kudu, wildebeest
like WillemS said
Die twee saam is 'n baie lekker kombinasie!
Dink nie jy sal 'n vout maak
Willem
[/quote]
Theo
-
Bluwater
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Oct 11, 2010 8:07 pm
Re: 300 H&H
N custom built vir n PH met n Leupold vx1 3-9x40. Gaan donderdag n hom kyk. Dan sal ek meer inligting he oor aksie en loop!
Baie dnkie vir insette!
Baie dnkie vir insette!
-
jmb
Re: 300 H&H
Hi BW gaan kyk na die onderstaande artikel. Dit vertel jou basies als wat jy oor die 300H&H wil weet. Dit is 'n fantastiese kaliber en een wat jy beslis kan koop met toe oe.
Groete
Johan
http://www.reloadersnest.com/article_300hh_oct2803.asp
Groete
Johan
http://www.reloadersnest.com/article_300hh_oct2803.asp
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 H&H
ek het self n 300H&H. ek het hom laat bou. ek het baie lank gevat voordat ek op die kaliber besluit. ek het baie redes hoekom ek die kaliber gekies het maar een van die meer intresante redes is: ek het n gewoonte gemaak om op by elke moontlikke geweerwinkel in te stap en aanbevelings gevra oor kalibers. as die manne gehoor het dat ek n 30 kaliber soek en van klein tot groot goed wil skiet en ook oor ver afstande, was hulle antwoord gewoonlik dat ek moet kies tussen n 30-06 en n 300win mag. as ek dan vrae waarmee hulle(geweerwinkel eienaar) skiet, dan was die antwoord gereeld 300H&H. as ek dan se ek soek een van hulle dan se hy my die 300H&H word nie meer as n produksie geweer gemaak nie. dit is hoekom ek myne laat bou het. terloops DR Lucas Potgieter het destyds in die lanbou weekblad in sy artikel die boer en sy roer die 300H&H as sy gunstelling 300magnum gekies. die kaliber is ook een van die liefling kalibers van die BAIE bekende amerikaanse geweer en jagskrywer Craig Boddinton.
as jy n 180grn teen 3000f/s plus stoot dan is net die groot 5 buite jou bereik. die 300wm en die 300H&H mag, word baie keer die 300 balistiese tweeling genoem. die twee is wat performance betref so te se dieslfde. ek dink die wmag doen n raps beter met ligter punte soos 150 en 165, en die H&H doen miskien weer beter met jou swaerder punte. die verskil in beide gevalle wegdoenbaar min. omdat die 300H&H n getyperde nek het is die gevoel dat daar n merkbare minder skop in die H&H is, as die wmag. maar die punt word betwis.
die 300H&H word as n "African classic caliber" beskou en is daar baie geskiedenis om die geweer. die kaliber is baie meer gewild in SA as in die VSA. sover ek weet het ek al 4 mpye gesien wat ammo vir hom maak, waaronder PMP in Pretoria. die pmp produk doen baie goed in my geweer.
n.s Ruger het vanaar 250 van die gewere gebou. die aanvraag was van so aard dat daar klaarbleiklik oorweeg word om dit n permanente instelling te maak

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!