Mauser 9.3x62
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Mauser 9.3x62
Mense ek het nou vandag 'n helse kans gevat. Ek het hierdie roer op Guntree gesien en hy het dadelik met my gepraat. As 'n reel koop ek nie tweedehandse gewere as ek hulle nie persoonlik gesien of geskiet het nie. Ek bel die verkoper en hy reken dit was sy oupa se wapen wat hy geerf het. Hy reken die groewe is nog skerp en die wapen was nie baie gebruik nie. Ek dog vir die prys R7,500 is die kans nie te groot nie. Die verkoper kon toe ook nie regtig meer detail verskaf nie en stuur toe fotos.
Die geweer het 'n 28" loop volgens die verkoper. Die geweer is ook nie geboor en getap nie so daar was dus ook nooit 'n teleskoop op hom gemonteer nie. Hy stuur die wapen more Pretoria toe met RAM. Ek hoop hy kom heel hier aan. So daar wag nou 'n paar slapelose nagte op my.
Die foto's waarop ek 'n besluit moes neem. Hou maar duime vas.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Mauser 9.3x62

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Mauser 9.3x62
Nice dit lyk na 'n bargen, en natuurlik dat dit 'n 9.3 is nog beter nou het oom 2
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Mauser 9.3x62
Dankie Flip. Wil maar nie te gou praat nie. Wil hom so oop visier hou met die lang loop behoort ek 'n asblik op 50 tree om te dop. Dis nou as die loop nog goed is. Is maar 'n sucker vir die kaliber. 
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Mauser 9.3x62
Koos - jy is nie die enigste sucker nie....
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Mauser 9.3x62
Oom Koos,
Dit lyk, soos ek die fotos kyk na n baie standaard tipe A. Hulle is nie veronderstel om om so n lang loop op te hê nie, en met die oorspronklikke visier op twyfel ek. Dalk het die ou die hele staal struktuur gemeet wat die normale 24" loop plus aksie om en by 28" sal maak.
Nie te min n goeie geweer, en sy loop sal goed wees vir oopvesier skiet. Oom sal meer as dit terugkry as oom moet verkoop, so dit was n bargain.
Groete,
Dewald
Ps. Wat is die reeks nommer, ek sien hy het nie n kruisbout in nie wat hom redelik oud maak, ek dink omtrent 1914 se kant.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Mauser 9.3x62
Soos ek dit verstaan is daar een digit te veel in die serial nommer om uit Mauser se fabrieke te kom, maar ek is onder korreksie hier.
Ek het iewers gelees daar net sowat 127 000 sport gewere deur Mauser gemaak is. Sal graag van die ouens wat dit al opgeswot het wil hoor.
My 9,3 is n 1937-1938 Mauser Obendorf met serial nommer 120165.

_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Mauser 9.3x62
Nick jy is 100% reg. Ek het soos my agterent getik. Die nr. is 47284
Jammer.
Jammer.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Mauser 9.3x62
As hy so oud is dan moes hy lood gegooi het toe die 9.3 op sy toppunt was, toe dinge nog wild en gevaarlik was, ek dink mens sal nog die geskiedenis kan ruik en voel as jy hom teen jou skouer gooi.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Mauser 9.3x62
Daai serial nommer is in 1911 gebou. Wow dit is great.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Mauser 9.3x62
Baie dankie vir jou moeite Nick. Nou voel ek darem al beter. Die ou man is al verby 100 jaar.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Mauser 9.3x62
Jy moet ook onthou dat die Duitsers nie meer ammunisie kon maak vir die 9,3 en ander kalibers na, ek dink WW2. Toe kon jy net Kynoch uit Engeland kry wat ook maar moeilik bekombaar was. Ek verstaan hule het toe ook vir n tydperk geen 9,3 gemaak nie. So baie 9,3 gewere het vir baie jare erens in n kas gestaan en baie min geskiet. Dit is great vir ons, want ons kan vandag die ou menere besit in hul oorspronklike toestand met min skote deur die loop.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Mauser 9.3x62
Nege3
Kyk of daar nie ook R Muller op die loop staan nie. Dit is 'n wapenwinkel wat in die 1930's onder andere 9.3 Mausers onder hulle naam versprei het.
My geweer se "bolt handle" en knop lyk presies soos die op jou foto. My geweer het ook oorspronklik 'n 28 duim loop gehad maar dit is 'n agtkantige loop. Ek het die loop verkort na 24 duim want die punt was beskadig. Myne se kolf het ongelukkig sleg gekraak na die afgelope Safari DGS skiet, my seun het daarmee geskiet, die hout is baie bros. Ek het nou 'n Boyds kolf op pad wat beter sal vashou as die vreeslike ligte en smal oorspronklike kolf, en sal die ou een maar bêre.

Last edited by Hercules Louw on Fri Nov 01, 2013 10:27 am, edited 1 time in total.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3976
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Mauser 9.3x62
Mooi was nog nooit lelik nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Mauser 9.3x62
Hercules
Baie dankie ek sal kyk as die geweer hier aanland. Kolwe het ook gekraak omdat die ou gewere nie almal 'n kruisbout in het nie. Weet nie is maar dom met die tegnologie.
Tau baie dankie. Ek is baie opgewonde. Ek soek al jare vir so 9.3 met bietjie geskiedenis. Kan nie wag nie.
Baie dankie ek sal kyk as die geweer hier aanland. Kolwe het ook gekraak omdat die ou gewere nie almal 'n kruisbout in het nie. Weet nie is maar dom met die tegnologie.
Tau baie dankie. Ek is baie opgewonde. Ek soek al jare vir so 9.3 met bietjie geskiedenis. Kan nie wag nie.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Mauser 9.3x62
Dit kan jy weer sêtau wrote:Mooi was nog nooit lelik nie.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Mauser 9.3x62
Myne het deur die handgreep gekraak, 'n dwars kraak van die bokant af vorentoe in die rigting van die snellerbeuel. 'n Kruisbout sou nie hiervoor gehelp het nie. Daarom dat ek maar liewers nou vervang voordat dit heeltemal afbreek en die skut beseer.NEGE3 wrote:Hercules
Baie dankie ek sal kyk as die geweer hier aanland. Kolwe het ook gekraak omdat die ou gewere nie almal 'n kruisbout in het nie. Weet nie is maar dom met die tegnologie.
Tau baie dankie. Ek is baie opgewonde. Ek soek al jare vir so 9.3 met bietjie geskiedenis. Kan nie wag nie.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Mauser 9.3x62
Ai dis hartseer. Ek sal kyk wat is die toestand vd kolf en dan ook miskien 'n ander kolf opsit vir alledaagse gebruik en sy ou werksklere bêre tot ek hom nie meer kan gebruik nie.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Mauser 9.3x62
Dalk is dit 'n goeie idee oom, as hy eers gebreek het dan is dit te laat, as Oom hom eendag wil verkoop sal die volgende ou baie bly wees om die geweer original te kan kryNEGE3 wrote:Ai dis hartseer. Ek sal kyk wat is die toestand vd kolf en dan ook miskien 'n ander kolf opsit vir alledaagse gebruik en sy ou werksklere bêre tot ek hom nie meer kan gebruik nie.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Mauser 9.3x62
Dit is n baie raar verskynsel as hy nog 100 present oorspronklik is en dan tap n man nou nie gate waar hulle nie hoort nie.Baie geluk lyk sommer of dit n praggeweer kan wees.Snaaks genoeg dink ek het na die selle een gekyk maar duidelik was ek bietjie stadig....
Groetnis
Kobus
Groetnis
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Mauser 9.3x62
Op hierdie stadium hou ek nog asem op. Die eienaar het my verseker die wapen is nog oorspronklik net soos hy hom geerf het. Hy verkoop hom blykbaar om ander gate toe te stop. Ek behoort die wapen teen volgende Dinsdag te sien as alles goed gaan dan sal ek 'n beter prentjie hê. As Stellenbosch nie so wyd was nie het ek hom sommer gaan haal.JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Dit is n baie raar verskynsel as hy nog 100 present oorspronklik is en dan tap n man nou nie gate waar hulle nie hoort nie.Baie geluk lyk sommer of dit n praggeweer kan wees.Snaaks genoeg dink ek het na die selle een gekyk maar duidelik was ek bietjie stadig....
Groetnis
Kobus
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Mauser 9.3x62
Hier is n paar mooi fotos en n baie mooi storie oor daai een se boetie.
http://www.24hourcampfire.com/ubbthread ... ype/thread