Daar word gereeld in die media deur vervaardigers verwys na "premium" punte. Om die jagvuur sal jy ook gereeld hoor die manne praat van hierdie en daardie "premium" punte.
Wat presies is die definisie van 'n sogenaamde premium punt??
Ek het my eie mening oor hierdie onderwerp, maar sal graag julle s'n wil hoor.
"Premium" punte
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
"Premium" punte
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: "Premium" punte
Madako,
Die prys bepaal of dit premuim is.
Dink dit sluit bonded en monolities koeels in. Die koeels wat nie veronderstel is om jacket seperation te he nie en wat veonderstel is om 'n ho? gewig retensie te he.
Julle kan my maar reghelp as ek van die wa af is.
Kalahari Groete
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: "Premium" punte
Madako
Ja, dis omtrent soos Hein gese het, die prys bepaal dit

Dit sluit al die bonded core punte in, Nosler Partision, seker die sagste van die bondel, Swift A-Frame, Rhino solid base, en nog n paar, en dan jou mono metal punte, Barnes X, Nosler E-Tip, GSC en so aan.
Groot ding is hy moet "expand" sonder om (te veel) gewig te verloor, daarvoor word die lood aan die koper gefuse met n chemiese proses.
Hoop dit maak sin.
Mooi loop
Francois

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: "Premium" punte
Premium punte is slegs van toepassing op Loodkern Punte
Dit kom in soos die manne s? By die Chemiese Binding van die lood aan die koper mantel om Max weight retention te kry etc.
Monometaal punte is nuwe technology om te probeer verbeter op die premium Loodkern Punte en is dus 'n klas op sy eie.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: "Premium" punte
Sorry Dok
Sit ek die pot is met die mono metal punte.
Mooi loop
Francois
Sit ek die pot is met die mono metal punte.
Mooi loop
Francois
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: "Premium" punte
Ek hoor wat julle slim manne s? en dis wat die vervaardigers ook aan ons verkoop (@ 'n prys natuurlik! .....want hulle moet ook leef).
Het ons nie te behep geraak met al hierdie ultra-verbeterde-ho?-spoed-tegnologies-gevorderde-"sal-alles-doodmaak-as-hy-net-bietjie-raakskiet" PREMIUM punte nie?
As ek in my spesifieke jag omstandigehede, met my geweer waarmee alle moontlike veldposisies ingeoefen het, my bok(of wat ek ookal jag), bekruip en die skoot reg plaas op 'n afstand wat ek mee gemaklik is en ek weet die punt die vitals gaan uithaal.......is daardie punt mos goed genoeg vir my en in my o? "premium" genoeg daarvoor!
My argument raak 'n ander punt aan wat my partymaal nogal hinder. Deesdae se moderne tegnologie vervang te veel van die "jagter" in ons en ons raak lui jagters! Kan ons onsself nog "jagters" noem as ons met ultra vinnige "langafstand" magnums, met die sogenaamde baie duur premium punte oor 500 meter 'n bok skiet?
Moet my asb nie verkeerd verstaan nie. Ek bedoel nie ons moet teruggaan na die boesman se pyl en boog nie! Ek wil net nie dat die jagter te verstrengel moet raak in al hierdie tegniese goed nie...........en vergeet om werklik nog die genot van jag te ondervind! Verseker het jy ook 'n ander behoefte as jy buffels op 50 meter skiet! Dis "horses vir courses"
Ek dink die benaming "premium" punt word te maklik gebruik en is niks anders as 'n "sales pitch" nie!!!
Ek is wawyd oop vir enige kritiek

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: "Premium" punte
Madako
Ek dink die woord premuim koeel het so in die laat 50's vroee 60's ingekom met die Nosler Partition koeel, dit was vir lank van die enigste premuim koeels en eers hier in die tagtigs het die mark nogal redelik bont gestaan met nuwe ontwerpe en beter metalurgiese prosesse. Dit is waar wat Dok se dat hedendaags die onderskyd gemaak kan word selfs in die premuim klas. Wees gerus dat daar nog heelwat nuwe ontwerpe, en moet nie n fout maak dat sommiges hiervan net ook maar foefies is nie, nog die lig gaan sien. As jy Pierre van der Walt se uitstekende boek lees "Big bore cartriges and reloading" breek hy die premuim punte ek dink nog in vier aparte kategoriee op. Ek kan nou nie presies onthou wat sy bewoording was nie, maar dit kom maar op die volgende neer nl. die "bonded' tipe(bv Hornady Interbond, Woodleigh), die "bonded" plus n ander verskynsel(bv Swift A Frame, Nosler Partition Gold), die monalitiese koeels(bv Barnes, Frontier Spartan ) en laastens die monalitiese koeels met n ander kenmerk(bv Rhino Solid Shank, Winchester Failsafe). Ek self is n groot aanhanger van "premuim koeels" en gebruik dit uitslytlik op my gewere waarmee ek jag. Ek weet dat die pryse n ou nogal koud kan laat, maar dit is nie naastenby so duur soos daai elandbul wat nou nog rondloop en al klaar deur jou betaal is nie! Dis maar die ou storie van "you get what you pay for"! Die Suid Afrikaanse opsies moet ek se is noggal nie te ver weg van n "bargian" nie! Onthou prmuim koeels maak nie vinniger dood of meer dood as kovensionele koeels nie hulle "waarborg" net eerder dat die Koeel wel by sy bestemming uitkom en sy werk doen. Ek stem saam met jou dat daar nie meer genoeg klem geplaas word op die werklike jag van diere nie en dat daar te veel skieters rondloop en nie genoeg jagters nie! Ek het n ruk terug n klomp vriende op die plaas gehad wat net van die bakkie af wou skiet, al weet hulle wat ons reels is, en n paar van hulle was manne wat ek nie lank terug as werklike jagters bestempel het! Die manne is onfiks en net nie meer lus vir die "effort" nie. Tragies!! Dit is ook die manne wat nou nege gaaitjies op die golfbaan in die karretjies deurbring en nie meer op die voet nie! In hierdie geval skryf ek dit maar aan ons tye toe!
Wat n jammerte dat dinge na hierdie kant toe staan!
Maar nie teen staande, LANK LEWE DIE PREMUIM KOEEL
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.