6mm Dasher
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
6mm Dasher
Ek krap nogal rond want is lus om nog 'n geweer aan te skaf, het na die 22 Dasher gekyk maar 6mm lyk na beter opsie, 55g teen 4000 fps hulle se ook loop hou langer op 6mm en is meer akuraat. Het iemand een, of wat kan julle my vertel van die kaliber ?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 6mm Dasher
Yaliar
Google 6mm cx tubb, Hein het hom die anner dag vir my gewys. Hy dink dit is die volgende generasie. 22-250 dop met 6mm punt
Iets om oor te dink
C

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: 6mm Dasher
Yalair
Pols ou Raynie oor Dashars en darie goed, dit is sy kos. Sal hom nou 'n lui gee en die sakie aanroer.
Groete
Taffie

- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Yalair
Jy behoort 4000fps te kan behaal.Ek het die .22Dasher en is baie beindruk met die klein doppie.Die dasher is ontwikkel om die 22-250 balisties te dupliseer maar met minder kruit.Die .22 Dasher sal dus 'n langer loop leeftyd h?.
Daar is baie min laaidata vir ligte koe?ls vir die 6mmDasher maar ek het afgekom op 'n lading wat 3900fps lewer vir 'n 65gr Vmax.Daarvolgens is ek seker dat jy 4000 sal kan behaal met die 55gr.
Die enigste data beskikbaar 6mm cx Tubb is ook vir swaar koe?ls, maar volgens Quick loade sal jy 3900 met 'n 70gr koe?l behaal. Die dop is groter en meer kruit word gebruik dus korter loop lewe"relatief tot Dasher".Die voordel van die Tubb bo die Dasher is doppe hoef nie gevorm te word nie en die Tubb sal makliker deur magasyn voer as so 'n aksie gebruik word.
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie
Dankie vir die inligting, het gekyk na die tubb op internet (kry hom as xc, en nie cx is dit dieselfde ding ? ), omdat die ouens net swaarder punte gebruik sal mens ander twist in loop moet sit ?. As ek so geweer laat bou sal dit spesifiek vir ligter koeels wees. Sal die dasher nie beter opsie wees met die klein primer ?, aan die ander kant is die tubb se doppe makliker, ai tog !. Ek is ernstig oor die kaliber en sal wardeer as jy my kan lei om die regte een aan te skaf.
Dankie vir die inligting, het gekyk na die tubb op internet (kry hom as xc, en nie cx is dit dieselfde ding ? ), omdat die ouens net swaarder punte gebruik sal mens ander twist in loop moet sit ?. As ek so geweer laat bou sal dit spesifiek vir ligter koeels wees. Sal die dasher nie beter opsie wees met die klein primer ?, aan die ander kant is die tubb se doppe makliker, ai tog !. Ek is ernstig oor die kaliber en sal wardeer as jy my kan lei om die regte een aan te skaf.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 6mm Dasher
Yaliar
Ek tik maar met een vinger so die omruilding gebeur, vergewe maar.
C
Ek tik maar met een vinger so die omruilding gebeur, vergewe maar.
C
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Yaliar
Jammer dit is xc en nie cx nie.Die twist sal baie belangrik wees as ek jy is sal ek na 1-12 tot1-14 twist kyk
die 1-12 vir Koe?ls tot en met 90gr en 1-14vir tot 65gr.
As jy lus is vir dop vorming is die Dasher waarskynlik meer akuraat as die xc maar weereens relatief beide word vir 600yds teiken skiet gebruik.Gelukkig is die vorming van die 6mmDasher baie maklik en is 6mmBr doppe vrylik bekombaar by ons en Lapua doppe is beter as Norma doppe 6xc net Norma doppe.
Die aksie wat jy gaan gebruik sal volgens my ook 'n faktor wees ek gebruik 'n Sako .243win aksie en die Dasher voer goed ,Remington aksie sal beter voer met 6xc
Reamers laaimatryse en komponente sal vir beide diselfde koste wees ,maak net seker met watter koe?l jy wil skiet en laat sny jou reamer vir die spesifieke koe?l.
Slotsom ek sal my laat lei deur die aksie want daar is nie veel tussen die twee te kies nie.Persoonlik sal ek 'n 1-12 loop kies wat die opsie ooplos vir koe?ls tot 90gr
Raynie
Jammer dit is xc en nie cx nie.Die twist sal baie belangrik wees as ek jy is sal ek na 1-12 tot1-14 twist kyk
die 1-12 vir Koe?ls tot en met 90gr en 1-14vir tot 65gr.
As jy lus is vir dop vorming is die Dasher waarskynlik meer akuraat as die xc maar weereens relatief beide word vir 600yds teiken skiet gebruik.Gelukkig is die vorming van die 6mmDasher baie maklik en is 6mmBr doppe vrylik bekombaar by ons en Lapua doppe is beter as Norma doppe 6xc net Norma doppe.
Die aksie wat jy gaan gebruik sal volgens my ook 'n faktor wees ek gebruik 'n Sako .243win aksie en die Dasher voer goed ,Remington aksie sal beter voer met 6xc
Reamers laaimatryse en komponente sal vir beide diselfde koste wees ,maak net seker met watter koe?l jy wil skiet en laat sny jou reamer vir die spesifieke koe?l.
Slotsom ek sal my laat lei deur die aksie want daar is nie veel tussen die twee te kies nie.Persoonlik sal ek 'n 1-12 loop kies wat die opsie ooplos vir koe?ls tot 90gr
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie
Dankie sover, nog 2 vrae - ek het 'n musgrave model 80 aksie op 308 wat ek kan gebruik, sal dit werk en jou menining oor die aksie ? laaste vraag - loop lengte vir 1-12 twist ?

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 6mm Dasher
Yalair.
Ek druk sommer my nek hier in en die vraag is nie vir my gevra nie..
Daai aksie voer net so goed soos enige sako of rem. en is enige tyd net so akuraat..vinnige sluittyd ens.
So jy kan maar daai aksie vegrelyk met enige een van die wat enige ou verkies...en as jy reeds een het, gebruik hom,,,,jy sal nie spyt wees nie..
Ek is nie so vreeslik kundig op die gebied nie, maar dis my eie ervaring en musgrave het nie slegte aksies gebou (gecopy, gesteel, modify) nie.
Hulle roere het ook redelik tot mildelik akuraat geskiet soms na n weer pak, maar musgrave het as reel goeie kwaliteit teen goeie prys gehad..

Shoot straight and tell the truth!
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Yalair
Die Musgrave sal nog beter werk as die Sako wat ek het dit is langer en sal dus 'n lang swaar loop kan hanteer.
As jy 'n suiwer bakkie geweer bou sal ek na 28"tot30" kyk met 'n knox van ten minste 4" verkieslik 5" sodat jy later die loop kan laat terugskyf soos dit uitgeskiet word.
Raynie
Die Musgrave sal nog beter werk as die Sako wat ek het dit is langer en sal dus 'n lang swaar loop kan hanteer.
As jy 'n suiwer bakkie geweer bou sal ek na 28"tot30" kyk met 'n knox van ten minste 4" verkieslik 5" sodat jy later die loop kan laat terugskyf soos dit uitgeskiet word.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie
Dankie vir al jou raad + Taffie, Jaques & Christo ek gaan vir dasher gaan - watter maak loop sal julle aanbeveel, sien ek het nou ekstra dollars aangesien ek nie aksie moet koop nie
- sal 30" loop opsit, met 5" knox. Hie begin die aansoek ding nou weer van voor af 
Groete
Ps, Raynie jy moet maar op bystand bly, die groot vrae kom nog
Dankie vir al jou raad + Taffie, Jaques & Christo ek gaan vir dasher gaan - watter maak loop sal julle aanbeveel, sien ek het nou ekstra dollars aangesien ek nie aksie moet koop nie
Groete
Ps, Raynie jy moet maar op bystand bly, die groot vrae kom nog
Last edited by Yalair on Mon Mar 23, 2009 10:08 am, edited 1 time in total.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Ek kyk na die kolf van Armtec, enige insette asb, dis hulle varmint kolf en lyk nogal gemaklik.

- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Yalair
Sonder om tweekeer te dink sal ek 'n Bartline aanbeveel of 'n Broughton 5c loop meskien sal 'n 1-13 twist die ding doen beide die vervaardigers sal jou die beste twist vir die koe?l wat jy wil skiet aanbeveel.Kry jou reamer van Dave Kieff Pasific tool and gauge
Ek het vlank met 'n thumbhole kolf geskiet en persoonlik verkies ek 'n gewone kolf,hanteer eers een en dan behttp://www.pacifictoolandgauge.com/sluit jy.
http://www.bartleinbarrels.com/
http://www.rifle-barrels.net/
Raynie
Sonder om tweekeer te dink sal ek 'n Bartline aanbeveel of 'n Broughton 5c loop meskien sal 'n 1-13 twist die ding doen beide die vervaardigers sal jou die beste twist vir die koe?l wat jy wil skiet aanbeveel.Kry jou reamer van Dave Kieff Pasific tool and gauge
Ek het vlank met 'n thumbhole kolf geskiet en persoonlik verkies ek 'n gewone kolf,hanteer eers een en dan behttp://www.pacifictoolandgauge.com/sluit jy.
http://www.bartleinbarrels.com/
http://www.rifle-barrels.net/
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 6mm Dasher
yalair
Interressant! Hou ons op hoogte hoe jy vorder. Vir my wat nog n bietjie dom is . Wat is die knox?
Groete Freddie

yol bolsun
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Freddie
Dit is eintlik die "knox form" die reguit gedeelte van die loop na die aksie voor die loop begin dunner word.
Raynie
Dit is eintlik die "knox form" die reguit gedeelte van die loop na die aksie voor die loop begin dunner word.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher

Freddie dis gedeelte D op foto, as jou landings wegbrand sny die geweersmit daar weg indien daar vleis is om te sny, die dat 5" aanbeveel word deur Raynie
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie
Ek het na die lope gekyk by adresse wat jy gegee het, lyk of die goeie kwaliteit is inderdaad, het hulle ge email, en sal laat weet wat stel hulle voor vir twist.
Dankie sover
Ek het na die lope gekyk by adresse wat jy gegee het, lyk of die goeie kwaliteit is inderdaad, het hulle ge email, en sal laat weet wat stel hulle voor vir twist.
Dankie sover
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Groot plesier
Hou ons op hoogte
Nou net 'n "nuwe" 6mm as daar nog iets nuut kan wees raakgeloop die poorman's wildcat .243win laaimatrys .150" verkort en vollengte .243win dop dit gee die .243 'n .4" lang nek met skouer .15"teruggeskyf voordeel laaimatryse vir betaande .243win kan gebruik word.Ek sien al daai lang donut!
Raynie
Hou ons op hoogte
Nou net 'n "nuwe" 6mm as daar nog iets nuut kan wees raakgeloop die poorman's wildcat .243win laaimatrys .150" verkort en vollengte .243win dop dit gee die .243 'n .4" lang nek met skouer .15"teruggeskyf voordeel laaimatryse vir betaande .243win kan gebruik word.Ek sien al daai lang donut!
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Ja ongelooflik hoeveel 6mm variasies jy kry as jy begin google, maar sal maar die een laat verbygaan hy sal 'n donut slaan wat as jy room opsit sal kan eet met daai lang nek.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie
Hier is deel van die reply wat Bartleinbarrels terug stuur, enige komentaar ? Nog niks van Brougthon gehoor.
If you are shooting up to the 90gr. bullets I would say a 1-10 to be on the safe side definitely no slower than a 1-12. The 12 might or might not shoot the 90's depending on the bullet length. That is what is critical not necessarily the bullet weight.
Groete
Hier is deel van die reply wat Bartleinbarrels terug stuur, enige komentaar ? Nog niks van Brougthon gehoor.
If you are shooting up to the 90gr. bullets I would say a 1-10 to be on the safe side definitely no slower than a 1-12. The 12 might or might not shoot the 90's depending on the bullet length. That is what is critical not necessarily the bullet weight.
Groete
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Yalair
Tuffy skiet 87gr Vmax in sy 1-12 min 90gr Koe?ls is langer as daai Vmax.Laat weet hulle presies watse koe?l jy mee wil skiet en teen watter spoed.
Die ou .244Rem het 'n 1-12 twist uitgekom en met gemak 90gr Koe?ls gestabiliseer.
6mmPPC gebruik 1-13 tot 1-14 Twist. 69gr koe?ls.
Raynie
Tuffy skiet 87gr Vmax in sy 1-12 min 90gr Koe?ls is langer as daai Vmax.Laat weet hulle presies watse koe?l jy mee wil skiet en teen watter spoed.
Die ou .244Rem het 'n 1-12 twist uitgekom en met gemak 90gr Koe?ls gestabiliseer.
6mmPPC gebruik 1-13 tot 1-14 Twist. 69gr koe?ls.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 6mm Dasher
Yaliar
Kyk na die artikel oor J&J Wapens in die April MAGNUM, kyk na die groen gelamineerde kolf daar. Ek dink dit is mooier en meer stewig as die Swart kolwe. Kyk ook op www.jjwapens.com daar is mooier foto's van hulle kolwe. Klink nie vir my regtig duurder as die Armtec's nie.
Raynie,
Kyk asb wat sal 'n 7x64 ongeskakel na 'n 6x64 doen op die program van jou.
Christo
Kyk na die artikel oor J&J Wapens in die April MAGNUM, kyk na die groen gelamineerde kolf daar. Ek dink dit is mooier en meer stewig as die Swart kolwe. Kyk ook op www.jjwapens.com daar is mooier foto's van hulle kolwe. Klink nie vir my regtig duurder as die Armtec's nie.
Raynie,
Kyk asb wat sal 'n 7x64 ongeskakel na 'n 6x64 doen op die program van jou.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Almal
Het vanoggend met Hendrik by S & O gepraat, hy het naweek eerste keer met sy 6mm xc (1-12 twist) geskiet en se dis meer akuraat as 6mm Dasher, se die ding skiet 'n parra uit 'n pyp, praat onder korreksie 65 of 68g teen 3800 fps
. Nou dink ek maar net............................
Het vanoggend met Hendrik by S & O gepraat, hy het naweek eerste keer met sy 6mm xc (1-12 twist) geskiet en se dis meer akuraat as 6mm Dasher, se die ding skiet 'n parra uit 'n pyp, praat onder korreksie 65 of 68g teen 3800 fps
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Dit mag wees ,Het Hendrik al met 'n Dasher geskiet.Die inligting omtrend die akuraatheid is van Amerikaanse afkoms die manne wat 600yds skiet volgens hulle is die Dasher meer akuraat as die xc,ek dink omdat die xc langer is sal dit 'n beter keuse wees vir die mod 80 Musgrave aksie.
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
tafjak
Re: 6mm Dasher
Maak 'n straight 243 en as jy iets snaaks wil maak gaan na iets soos 6mm AI of 243 AI. Die Tub is niks anders as 243 nie en die 2 dupliseer mekaar. Doughnuts kry jy orals en as jy self laai is doughnuts nie 'n probleem. Ek kry doughnuts as ek op te hoe druk skiet en het al vergeet hoe lyk doughnuts vandat ek 70gr koeels teen 3800 fps skiet en 75 gr koeels teen 3700 fps skiet. As julle spoed en iets snaaks soek sal ek die 6mm AI voorstel en weet dat die ding 65 gr gemaklik teen 4000 fps skiet.
Yalair, jou Mod 80 is nommerpas vir 6mm AI en ek weet dis jou roer. Gaan dink BAIE lank voor jy 'n besluit neem!!!
Groetnis
Taffie
N.S. Ek het ook al gewik en weeg, maar bly by slingervel met sy extra kort nekkie en jakkalse wat ek met hom misgeskiet het sou ek met ander gewere en lope net verder misgeskiet het.