NF BR scope
Posted: Sun Oct 20, 2013 4:09 pm
ek sien die NF BR scope is heelwat goedkoper as die ander? die BR 8-32x56 is 15k.
hoekom?
is dit sy interne verstelling? ek sien hy is 50moa.
maar met 20moa rail, kan jy ver gooi met hom.
waar in die land is die beste pryse op NF?