ek sien die NF BR scope is heelwat goedkoper as die ander? die BR 8-32x56 is 15k.
hoekom?
is dit sy interne verstelling? ek sien hy is 50moa.
maar met 20moa rail, kan jy ver gooi met hom.
waar in die land is die beste pryse op NF?
NF BR scope
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
NF BR scope
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: NF BR scope
toemaar, het agtergekom. die nsx is meer gehard, en het side parallax adjustment. en die BR se parallax stel jy voor op die voorste lens.
waar in die land is goeie pryse vir NF?
waar in die land is goeie pryse vir NF?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: NF BR scope
Stuur vir Willem by S&O n email ...