Page 1 of 1

Where credit is due

Posted: Sun Nov 28, 2010 11:53 pm
by Gerard
In die Desember Magnum tydskrif is daar, onder die lesers briewe, 'n item waar een G Schultz van die Ooskaap skryf oor 'n Leupold teleskoop. Dit is nie ek nie.  Ek het nog nooit 'n Leupold teleskoop op een van my eie gewere gehad nie en beplan nie om een te kry nie.

Re: Where credit is due

Posted: Mon Nov 29, 2010 6:50 am
by Francois Marais
Oom Gerard

Het dit gesien en nogal gewonder....

Mooi loop
Francois