Where credit is due
-
Gerard
Where credit is due
In die Desember Magnum tydskrif is daar, onder die lesers briewe, 'n item waar een G Schultz van die Ooskaap skryf oor 'n Leupold teleskoop. Dit is nie ek nie. Ek het nog nooit 'n Leupold teleskoop op een van my eie gewere gehad nie en beplan nie om een te kry nie.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Where credit is due
Oom Gerard
Het dit gesien en nogal gewonder....
Mooi loop
Francois
Het dit gesien en nogal gewonder....
Mooi loop
Francois