Beginner jakkalsskieter
Posted: Fri Nov 26, 2010 2:00 pm
Dag Manne,
Ek boer deeltyds met Boerbokke in bergagtige bos terrein en die jakkalse roei my van tyd tot tyd. Ek het my al begin inrig vir die jakkals roepery en glo ek het al die nodige toerusting. Wat ek kort is die "know how"! Nou ek weet dit is 'n baie wye veld en dat daar 1000'de planne is maar ek is eintlik opsoek na die basiese re?ls.
Ek het reeds: Foxpro Spitfire, Lig met dimmer op, skiet met 'n .223 met 'n 4-16 x 50 teleskoop met verligte kruishare, skietstoel wat 360? kan roteer en bedraad is en 'n ND3 laser lig op my teleskoop.
As iemand my kan verwys na webblaaie, forumgesprekke of raad gee oor die moets en die moenies om suksesvol te wees sal ek dit baie waardeer.
Tipe vrae wat ek het is:
1. Hoe kies ek my roepplek?
2. Wanneer roep ek?
3. Waar moet ek die roeper uitsit? windop/windaf en afstand.
4. Hoe lank moet ek wag?
5. Hoe moet ek lig?
Ek wag u terugvoer in spanning.
Lekker jag.