Dag Manne,
Ek boer deeltyds met Boerbokke in bergagtige bos terrein en die jakkalse roei my van tyd tot tyd. Ek het my al begin inrig vir die jakkals roepery en glo ek het al die nodige toerusting. Wat ek kort is die "know how"! Nou ek weet dit is 'n baie wye veld en dat daar 1000'de planne is maar ek is eintlik opsoek na die basiese re?ls.
Ek het reeds: Foxpro Spitfire, Lig met dimmer op, skiet met 'n .223 met 'n 4-16 x 50 teleskoop met verligte kruishare, skietstoel wat 360? kan roteer en bedraad is en 'n ND3 laser lig op my teleskoop.
As iemand my kan verwys na webblaaie, forumgesprekke of raad gee oor die moets en die moenies om suksesvol te wees sal ek dit baie waardeer.
Tipe vrae wat ek het is:
1. Hoe kies ek my roepplek?
2. Wanneer roep ek?
3. Waar moet ek die roeper uitsit? windop/windaf en afstand.
4. Hoe lank moet ek wag?
5. Hoe moet ek lig?
Ek wag u terugvoer in spanning.
Lekker jag.
Beginner jakkalsskieter
- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
Re: Beginner jakkalsskieter
Jagkamp
Die heel beste ding wat jy kan doen, voor jy jou jakies wild maak, is om by jaracl self n kursus te loop. Doen moeite, en as dit beteken om so bietjie verder as wat jy graag wou te ry,doen dit. As daai jakies eers wild is, gaan hulle jou baie meer kos.
Net my mening
Taylor

Gooi daai lood reguit !!!!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Beginner jakkalsskieter
Esjee,
Kontak my ek is besig om een te reel vir vroeg volgende jaar. Of jy kan my nooi dan ry ons 'n draai?
Esjee dan welkom op die forum. Hier is 'n paar groot ysters wat die Jakkels jag ding verstaan. Die bonus is dat hulle glad nie skaam is om te deel nie.
Stel jouself hier bekend asseblief, ouens hou nogal daarvan om te hoor wat jy maak en waar jy woon.
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=4
Groete
Hein

Last edited by KSV on Fri Nov 26, 2010 2:12 pm, edited 1 time in total.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Beginner jakkalsskieter
Jagkamp
Welkom hier.
Doen 'n kursus by Heinrich en koop sy e-boek.
By die link kan jy ook goeie raad kry: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=0
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=0
Hoop dit help. Lekker lees.
Groete
Daan

- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: Beginner jakkalsskieter
Jagkamp ek skiet ook jakkies en katte ;maar daar is een ding wat n moet is.Gaan doen n kursus.Dit gaan jou n paar rand kos;maar sal jou later baie; baie spaar.Daar is te veel jakkies wat skelm gemaak is deur onkunde.Jy gaan wel n paar skiet en dink dis nie so moeilik nie;maar glo my;n skelm jakkals is moeilik.Doen n kursus en peper hulle met die vrae.Hier by ons koop elke jan raap en sy maat n roeper.Ek het n groot probleem daarmee.......Skelm jakkals hier kom ons.........Boere probeer eers self ;en as hy nie reg kom nie dan bel hy jou.Se' ook vir die plaaswerker as daai meneer hier kom dan se' jy hier is laaste jaar laas geroep.My voorstel aan jou is doen die kursus ;skiet raak en maak die goed dood.Ons moet nie ons probleem groter maak as wat dit tans is nie........Skelm jakkies. GROETE GOUS NS.Jou toerusting lyk vir my reg.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beginner jakkalsskieter
Jagkamp alias Esjee
Jy moet so n week afvat en bietjie die (hierdie) forum lees, al die antwoorde op jou vrae is net hier, gebruik die SEARCH funksie en soek en lees, selfs daai slim flits van jou is al bespreek

Weet dis baie leeswerk, maar dit en die praktiese ervaring self, is waardeur jy moet gaan om die roep ding te beginne verstaan, daar is nie n maklikke (take away) oplossing nie.
Geniet, die leer gedeelte is n interresante vase, dit hou NOOIT op nie.
Mooi loop
Francois