PM Boodskappe

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

PM Boodskappe

Post by Cobus(Cobb) »

Ek weet nie of iemand die al geantwoord het nie...
Waarom gaan PM boodskappe nie deur nie, dit bly in "outbox" en gaan nie "sent messages", toe nie
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: PM Boodskappe

Post by cassie_calvinia »

dink as iemand dit gelees het, gaan dit uit die outbox. maar kan verkeerd wees
HOU HOM DAAI DIKTE
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: PM Boodskappe

Post by Johan Nel »

Cobus,
Ek het opgemerk dat as ek aan iemand 'n PM stuur, bly dit in die "outbox" totdat die persoon aan wie dit gestuur is die boodskap oopmaak. Wanneer dit nie meer in die "outbox" is nie, maar in die "sent messages" dan het die ontvanger dit oopgemaak en gelees.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply