Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het 'n mobile version vir die manne en dames gelaai maar sal nie weet of dit werklik werk nie. Ek gebruik ongelukkig my mobile net vir bel
Laat weet of daar enige verbetering is. Ek het dit op die BB getoets en kon ek vinnig in en aanteken. Ek kon ook na die topics gaan en lees maar ek weet nie eintlik hoe dit moet lyk nie.
Hennie, indien jy van jou BB, iPhone, Android ens op die forum inlog wys die forum klaar in mobile mode. Jy het nie nodig om iets af te laai soos 'n app nie.
Groete
Heinrich
Hi Heinrich, nie seker wat die proses is nie maar dit sal gaaf wees as die forum met Tapatalk kan werk.
Gunsite SA werk met Tapatalk, maak dit lekker maklik om nuwe posts ens te lees op jou foon.