Nikon Prostaff 7 rangefinder
Posted: Tue Sep 10, 2013 6:39 am
Ek oorweeg dit om die rangefinder te koop,het enige iemand ondervinding met hom.
Hy klink glad nie sleg nie,ek sal nie sommer verder as 350m skiet nie so sy 500 range is meer as genoeg.
Weet iemand waar sal ek die beste prys kry?
Safari and outdoor miskien?Ek sien hy is R3200 daar.
Moet asseblief nie se ek moet die zeis of een van die duurder make koop nie want ek gaan nie so baie betaal nie.