Nikon Prostaff 7 rangefinder

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Nikon Prostaff 7 rangefinder

Post by sako 30-06 »

Ek oorweeg dit om die rangefinder te koop,het enige iemand ondervinding met hom.
Hy klink glad nie sleg nie,ek sal nie sommer verder as 350m skiet nie so sy 500 range is meer as genoeg.

Weet iemand waar sal ek die beste prys kry?
Safari and outdoor miskien?Ek sien hy is R3200 daar.

Moet asseblief nie se ek moet die zeis of een van die duurder make koop nie want ek gaan nie so baie betaal nie.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Nikon Prostaff 7 rangefinder

Post by mariusr »

Ek het een en is baie tevrede en het groot goed al "gerange" by die 600 meter! Nikon se waarborg is ook uitstekend as iets so fout gaan! Ek het oorspronklik die 440 gehad en hy het probleme begin gee na paar jaar! Nikon het vir my verniet vervang met die pro-staff 550 !Toe was die prys nog R2600! Nikon is defnitief beter as die ander goedkoop make soos niko stirling ens en waarde vir geld! Dis nou nie leica of zeiss nie maar werk vir my doel!Probeer ook LA arms in pretoria hulle is ook nikon agente miskien beter prys daar!?
Post Reply