My waarneming is as volg....
1x jakkals in die oor geskiet.......hele skedel is jelly, met geen uitgangs wond nie
1x jakkals in die gesig geskiet....groot gemors, geen uitgangswond nie
1x springbok in kop geskiet.......hele skedel is jelly, geen uitgangswond nie
1x jakkals op blad geskiet......als was mo3rtoe
1x jakkals in kuiltjie/bors geskiet....lelike gemors
My vraag nou:
As jy met 'n Vmax agter die blad inkom, op 'n bok tot Blesbok size, sal jy nie die vitals in jelly verander en net dalk 1 of 2 ribbe verloor nie?? Of sal hy als verwoes as jy daai rib tref??
Wie het dit al beleef en hoe was jou vleisskade??
Vmax vir jag doeleindes??
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Vmax vir jag doeleindes??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
stan man
Re: Vmax vir jag doeleindes??
my mening is as volg. as daardie koeel nie been tref nie,gaan hy nie skade doen nie.so as hy nie been tref met ingang nie gaan hy die ingewande dalk skeur maar nie ''mash'' nie,maar met die uitgaan ,gaan hy dan die meeste skade onder die vel sit,en dan dalk op die buite kant van die blad been. die vmax maak redelik amok sodra daar enige vorm van been in sy pad kom. ekself sal eerder die vmax'e gebruik vir jakkals en rooikat . ek hou nie daarvan om n klomp vleis weg te maak agv vleis skade nie.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Vmax vir jag doeleindes??
Net jakkals, rooikat en kopskote op Springbokke en kleiner wild.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Vmax vir jag doeleindes??
Die vmax koels is gemaak om op been en vleis oop te bars. Daardie klomp lood en koper mash die kop lyf of watokal getref word. Maar daardie stukkies moet iewers gaan en as daar geen uitgang wond is nie beteken dit al daai stukkies is in die vleis. So nee vir jag bladskote. Breinskote is reg.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Vmax vir jag doeleindes??
Ek weet nie van die VMax nie maar het wel die naweek gemsbokke geskiet met 162gr AMAx. Ek het die laaste bok agter die blad geskiet so paar meter anderkant die "goue afstand". Rib getref , longe was pap en are bo die hart af. Vleis skade was minimaal. Die verbasing vas baie groot aangesien ek dit nog altyd net op kop skote gebruik. Ek glo die afstand waarop ek geskiet het het ook maar gehelp om die spoed en dan ook die skade te beperk.
Groete
KK
Groete
KK
-
johnf
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Dec 10, 2012 7:44 am
Re: Vmax vir jag doeleindes??
Dag se , Kobus
Ek het n 87g v-max gebruik in my .243 om n gekweste springbok in die nek te skiet op omtrent 50m. Ek het baie gehoor van die vleis skade en steeds was ek verbaas oor hoe erg dit was. Ek het die nek weggegooi. Dit is my eenigste ervaring met v-max op diere. In my personlike opinie so ek v-max net op kop en hoe nek skote weer gebruik vir bokke.
Cheers
John
Ek het n 87g v-max gebruik in my .243 om n gekweste springbok in die nek te skiet op omtrent 50m. Ek het baie gehoor van die vleis skade en steeds was ek verbaas oor hoe erg dit was. Ek het die nek weggegooi. Dit is my eenigste ervaring met v-max op diere. In my personlike opinie so ek v-max net op kop en hoe nek skote weer gebruik vir bokke.
Cheers
John
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Vmax vir jag doeleindes??
jakkals, rooikat en kopskote. dit is dit....
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Vmax vir jag doeleindes??
Nou waste grein dan vir die jakkalse?
