Jonas wil gaan trou.....

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Jonas wil gaan trou.....

Post by Chevvy SS »

Jonas : Oubaas ekke wil vat die vrou by daai stroois. Darrie ene met die groot vet sterre.
Oubaas: Wil jy trou met die vrou Jonas?
Jonas : Ja Oubaas, mette die tjint en als.
Oubaas: Het jy haar lief Jonas?
Jonas : Oubaas vra nog. Ekke soek hom sterk. Ekke wil hom lief.
Oubaas: As mens wil trou moet mens iets weet van die Bybel. Ken jy jou Bybel Jonas?
Jonas : Auk Oubaas, ekke ken hom soos die bennekant van my se hand.
Oubaas: Nou vertel bietjie dat ek kan hoor.
Jonas : Eendag daar was twee mense, Adam en Eve. Hulle bly by die tyn. Nou hulle mag eet van al die perretjies maar van die jam se perretjies hulle mag nie eet nie. Toe die boomslang hy sê vir Eve: Auk, wat se nonsens wat jy praat, die jam perretjies is nou mooi gar en soet en too much lekker".
Nou hulle gasteel die jam perretjies. Auk, nou Adam sien sy broek is weg en die nooi se rok is ok weg. Shame, die nooi kry so skaam, hy kryp sommer weg en Adam hy gou-gou maak die klere van troksvy se blaar marr nou hulle moet yt by die Radys se akker.
Twee groot Ingilsman staan by die hek met skerp assegaai. Nou hulle sweet baie sos hulle loop en Eve sy loer so by die skouer oor, net so bietjies. Sy word sommer sout en die beeste het hom kant en klaar opgevreet die volgende dag al. Nou Adam, die arme baas, hy het ok nie nou vrou nie.
Hy loop nog so toe vra die tsotsies: Ja, wat het jy gemaak? Hulle slat hom met die knopkierie en gooi hom met die kleppe.
Gelokkig daar kom parmantig Sameritaan hy gery met sy doinkie. Soos hy gaan onder die doringbos, sy kroesies hak by die dorings en hy
gehang daar 40 days en 40 nights tot Delilah, nooi van die Terpentyne, sny sy kroesies af en hy val by die leeukuil in. Maar die leeus vreet hom nie eers nie want hy stenk too much.
Nou hy gebly daar to Ruben wil hom verkoop aan die parrasiete, maar gelukkig hy hardlop weg dat hy so bars tot hy kom by die groot water.
Sommer so vennig hy plik die knopkierie eit sy kombers en hy slaat en hy slaat die water tot hy maak oop. En wat hy gesien? Big national road van skoon teer en white stripes en yellow stripes de lot!
Nou hy loep by die national road met sy strykwas-os en perre tot hy kom halfpad. Sjoeps, die water net gemak soos twaksak. Dit lyk of dit het gereent 40 days en 40 nights. Gelukkig, hy die groot snoekves hy sluk hom in. Nou hy het gebly binnekant die ves se pens.
Oubaas, ekk gelieg nie vir jou nie, 40 days en 40 nights. Mar omdat hy stenk al weer too much die ves hy kan nie toehou sy neus by die water nie, hy gaspoeg hom uit by die land van siermelk en putupap,twalf mainkies vol.
Oubaas sien, ekke ken hom die Bybel.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jonas wil gaan trou.....

Post by FHM »

Hehehehe lekker gesit en grinnik nou terwyl ek die een lees ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Jonas wil gaan trou.....

Post by Blesbok »

Net so
;D SMLE and shoot ;D
Post Reply