Hi all
Where could I go to get my Nudge Bar in the front and chrome bumper at the back fixed up? They full of dents and it does not look that nice. Im in the Cape Town Area
I need my bumpers fixed up on my Hilux
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7574
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: I need my bumpers fixed up on my Hilux
Martin
Ek glo jy sal regkom daar by die Waterfront na twaalf die aand. Blykbaar hoor ek hulle kan enige ding uitsuig!
Groetnis
Wouter

Hahahahaha
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: I need my bumpers fixed up on my Hilux
Wouter, is dit hoekom die Bulls so sukkel Saterdae middae nadat hulle reeds Vrydagaand in die kaap aangekom het?

Aim small, miss small
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7574
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: I need my bumpers fixed up on my Hilux
Eugene
Wys jou net die ongelooflike talent van die Bulls om deur hierdie proses te gaan en nog steeds nie geklop te word nie!
Groetnis
Wout
Wys jou net die ongelooflike talent van die Bulls om deur hierdie proses te gaan en nog steeds nie geklop te word nie!
Groetnis
Wout
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: I need my bumpers fixed up on my Hilux
Im done with Province, im going to start supporting Boland. Atleast the wine is cheaper there