Sterre

Post Reply
User avatar
Jannie
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Wed Jan 28, 2009 5:27 pm

Sterre

Post by Jannie »

Sommer vir die interessantheid, almal wat jag sal bewus wees van die baie helder ster in die westekant lugruim op die stadium, nou die aand toe ek by die huis kom kyk ek in sterrekunde boek met kaarte van die lugruim en lees sy naam is “SPICA”. Ek Google die man en wat bietjie mens se verstand te bowe gaan is dat dit is 2 “blou reuse” is wat so na aan mekaar is dat dit soos een lyk, vandaar dat hy so straal as mens deur jou teleskoop na hom kyk, hulle is 260 ligjare van ons af en verder is die een 10 keer en die ander een 6 keer so groot soos ons son, hulle beweeg elk 4 dae om mekaar teen ’n spoed van oor die 80 km per sekonde! Amazing! Groete Jannie
Post Reply