Voorkeur "objective" lens grootte
Posted: Sat Nov 13, 2010 8:00 pm
Vriende,
Ek hoor graag hulle mening rondom die voor en nadele van teleskope met groter of klein "objective" lense? Meer spesifiek stel ek belang in 'n teleskoop om op my "groot meneer" (9,3x74) te monteer en wonder nou oor die opsies. 1). 1,5-6x42 (1de focal plane kruis) of 2.) 1-8x24 (2de focal plane kruis).
Die faktore wat ek in ag neem is:
1.) Genoeg lig deurlating om onder lae lig toestande goed te kan funksioneer (dis nou waar die "objective" lens inkom en seker 'n 30mm buis?)
2.) Kruis in 2de focal plane sodat hy nie te dun op lae vergroting en te dik op hoe vegroting is nie.
3.) Estetika (Hy moet darrem ook mooi lyk)
4.) My ongeluk is dat ek 'n versameling het en een "brand" teleskoop op al my gewere het wat my nie die luuksheid gee maklik (of sonder vrek goeie rede) te skuif nie?
Dankie!