Skiet jy?? Ja of nee

User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Skiet jy?? Ja of nee

Post by Cobus(Cobb) »

Ek trek die een oor van 'n post wat lyk my dood geloop het.

Jy soek hom al 3 maande,jou budget is reg.... jy Vind hom by die waterjies, jy's 150m weg, jy het jou .3 kal in jou skouer, hy merk jou op en kyk stip vir jou....jy het 1 sek........JA OF NEE???
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/koedoe208_zps3bbbec09.jpg

Wil hoor wat julle manne dink..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by grumpy »

Baie mooi groot bul maar vir my is die horing nie so mooi nie.

Vir vleis trek ek die sneller maar vir horings ontspan ek en haal diep asem.
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by hebron »

Na 3mde; verseker!!!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by 243Songdaug »

Gelukkig het ek my kamera by my gehad. As ek ooit saammet so 'n bul wil posseer sal ek hom graag wou skiet na ek my huiswerk gedoen het en ek hom kon uitoorlê iewers in die veld, maar nie by die water nie.

My pa het my die dood voor oê gesweer...............
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Marc »

Boooooom
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by vlakvark1 »

''DUP'' laat hy val
vlakvark en bosvark Bvk
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Ian »

Hy het geval, jammer manne ;D ;D ;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by JPS »

nee wat,

ek sal hom laat val het, maar Ian het my voorgespring ++>:

mooiloop
JP
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by FHM »

Goeie genugtig Ian dis darem n voortreflike stekl horings daai - nee kyk!

Moet nou nie vir my se jy het daai bul ook met die driehonderd-6 geskiet nie... ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Cobus(Cobb) »

Daai horing van Ian is 'n Pick-up... ;D ;D
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by DWB »

Ian, of jy is ernstig vertikaal gestremd of daai is een helse stel horings!

Wat meet hulle?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hannes stof trapper
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Hannes stof trapper »

Myse se maar daai is mooi. Daai is seker n pik up so bul laat hom nie skiet hy is so groot vir n rede
Skiet mooi Maak mooi
User avatar
Hannes stof trapper
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Hannes stof trapper »

Maar om terug te na daai bul wat daar staan (self n mooi bul) nee wat ek laat hom gaan met gemak by die water skiet ek nie dis jag nie army ambush nie
Skiet mooi Maak mooi
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Swede »

DWB wrote:Ian, of jy is ernstig vertikaal gestremd of daai is een helse stel horings!

Wat meet hulle?
ek sal se so 64 duim :o
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Tarzan »

Ek sou skiet!
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Tarzan »

Wat ek wou by se is, as my plaas op oop was en dis in jag seisoen skiet ek, anders skiet my buurman. As my plaas toe was, sou ek hom los vir ander dag.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Ian »

Ja, die foto met die stel horings het al op die forum verskyn met die opskrif "Natuur neem 64" koedoebul". Ek sien Swede het opgelet in die klas en die antwoord links onder op die foto gekry :).

FHM, ek het sy boetie, 10" korter op dieselfde grond geskiet met die Driehonderd 6. Hier is so 'n paar foto's. Hy is die Koedoe links op die muur.

NS. Ek sal nie die Koedoe by die water skiet nie. "Walk & Stalk maar"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by theedge »

Baie mooi diere
User avatar
Hannes stof trapper
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Hannes stof trapper »

Ian
Waar is die menner Kudu van jou opgetel en geskiet dis n bees van n bok
Skiet mooi Maak mooi
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Chevvy SS »

Ian, daai bok wat hang se nek sê vir my dit was 'n meneer. Sal graag wil weet wat hy uitgeslag het?
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Ian »

Hannes en Chevvy ss

Die optelhoring en bul wat geskiet is, is so 30 km wes van Tolwe in die berge. Ek het die bul so 700 meter vanwaar die optel gelê het geskiet. Daar loop regtig besondere bulle in die berge. Die bul se karkas is in vier kwarte gesny en afsonderlik geweeg totaal 205kg. Ek het 15 jaar vir die bul geloop.

Mooi aand
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Marc »

Ian wrote:Ek het 15 jaar vir die bul geloop.

So daar is hoop Ian, ek loop al vyf jaar doelgerig. My dag sal kom, en die herinering gaan bitter soet wees ;)

Dis darem vrek mooi bulle wat oor jou pad gekom het 8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Johan Nel »

Terug na die vraag, ek dink as ek daardie bok 'gewalk' en 'stalk' het (nie by die water ingewag nie), en ons jagepisode se bymekaar kom(kontak maak) gebeur by die watergat, vat ek die skoot as die geleentheid hom voordoen. EK het die proses fair en square gedoen, nie kort paadjies gevat nie. Soveel van die jagte van veral boogskiet gebeur by voer/waterplekke deesdae, so ek weet ook nie aldag hoe die skiet by water met een tipe jagwapen reg is, maar nie met 'n ander nie. Miskien kan die meer kundige manne met beter insig as ek, die saak verduidelik.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by 2vierniks »

Pragtige reuse koedoes! Daai eerste bul kan maar val!
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: Skiet jy?? Ja of nee

Post by Tarzan »

Johan, ek kry gereeld manne wat baie uitgesproke is oor boogjag! Al wat ek wil se is vat maar eers n boog en probeer iets jag! Water gat, hide , w/stalk, maak nie saak nie, dan praat ons weer! Dis baie meer bevredigend om n Duiker Ram met n boog op ws te skiet as om Koedoe Bul op ws met geweer te skiet.

Groete
Danie
Post Reply