Page 1 of 1
Rampomp?
Posted: Thu Jul 11, 2013 1:52 pm
by Dweetster
Hi ouens, weet iemand van die ouer manne hoe om n rampomp te bou? Of is daar iemand wat planne het vir een. Ons wil een op die plaas gebruik waar daar nie elek is nie.
Re: Rampomp?
Posted: Thu Jul 11, 2013 2:03 pm
by Nickvn
Re: Rampomp?
Posted: Thu Jul 11, 2013 5:27 pm
by Dweetster
Thanks Nickvn
Ek het wragtie nie eers aan Google gedink nie. Ek het meer vertroue in mede forum gangers as in Google.
