Rampomp?

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Rampomp?

Post by Dweetster »

Hi ouens, weet iemand van die ouer manne hoe om n rampomp te bou? Of is daar iemand wat planne het vir een. Ons wil een op die plaas gebruik waar daar nie elek is nie.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Rampomp?

Post by Nickvn »

http://www.inthefieldministries.org/jsc ... 0Pumps.pdf

Try hom. Google ook daar is baie voorbeelde.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Rampomp?

Post by Dweetster »

Thanks Nickvn
Ek het wragtie nie eers aan Google gedink nie. Ek het meer vertroue in mede forum gangers as in Google. ;D
Post Reply