SOEK GEWEER SCOPE - 1.5-6X50
Posted: Wed Jul 10, 2013 10:12 am
Manne, na gesprek met Vlakvark 1 het ek besluit om my tweede 303 te omskep in 'n bosvark nag skiet geweer - kompleet met Ledlenser P7, tape swith en al.
Nou soek ek 'n spesifiek grote teleskoop - 1.5-6x50
Sal enige goeie maak vat as ek net die spesifieke size teleskoop kan kry.
Help asseblief met verwysing na die manne wat my kan help. Het reeds Leupld en Lynx se reeks by iWarehouse gekyk - sien die size scope nie daar nie.
Dank by voorbaat.