SOEK GEWEER SCOPE - 1.5-6X50

Post Reply
Griffel Fourie
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm

SOEK GEWEER SCOPE - 1.5-6X50

Post by Griffel Fourie »

Manne, na gesprek met Vlakvark 1 het ek besluit om my tweede 303 te omskep in 'n bosvark nag skiet geweer - kompleet met Ledlenser P7, tape swith en al.
Nou soek ek 'n spesifiek grote teleskoop - 1.5-6x50
Sal enige goeie maak vat as ek net die spesifieke size teleskoop kan kry.

Help asseblief met verwysing na die manne wat my kan help. Het reeds Leupld en Lynx se reeks by iWarehouse gekyk - sien die size scope nie daar nie.
Dank by voorbaat.
Johan
Richardsbaai

Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: SOEK GEWEER SCOPE - 1.5-6X50

Post by Geno »

Sightron maak 'n 1.5-6x50 scope.
Hoor by Nic Yale wie van hulle distributors het voorraad.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: SOEK GEWEER SCOPE - 1.5-6X50

Post by DWB »

Griffel, as jy die LED Lenser gerbuik het jy nie so groot voorste objektief nodig nie.

Leupold se VX-R gaan mooi werk in die laagste vergroting
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: SOEK GEWEER SCOPE - 1.5-6X50

Post by Hercules Louw »

Kyk na Nikon se Monarch E, 1.5-6x42, lang oog-afstand (104mm), fokus op 1.5x vergroting so naby as 1m, duidelike kruis veral in "German no 4" kruisdraad, verligte kruisdraad ook 'n opsie. Teen vergrotings onder 5x laat dit al die lig in wat jou oog moontlik kan benut.

http://www.nikon.co.za/en_ZA/products/c ... m=MonarchE
Post Reply