Page 1 of 1
Brandstof skok!!
Posted: Sat Jun 29, 2013 3:28 pm
by mariusr
Sien petrol gaan vlg week op met 84 sent en diesel met 78 sente amper honderd rand meer vir my op n tank!! Wat doen die mense aan ons!!!!!!
Re: Brandstof skok!!
Posted: Sat Jun 29, 2013 4:18 pm
by Martin Marais
Elke keer as onse hoofman 'n toespraak lewer dan Zoom Zoom onse ou Rand net verder in sy m##er in,en die maklikste manier vir die regering om die swak rand die hoof te bied is om die brandstofprys te verhoog.

Re: Brandstof skok!!
Posted: Sat Jun 29, 2013 4:56 pm
by PWV
Re: Brandstof skok!!
Posted: Sat Jun 29, 2013 5:53 pm
by marthinus100
Hulle maak seker geld bymekaar. Een van die dae gaan hulle begrafnis (partytjie) hou. Dink dit gaan n groot partytjie wees.
Re: Brandstof skok!!
Posted: Fri Jul 12, 2013 12:36 pm
by Surf & Turf
Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.
Re: Brandstof skok!!
Posted: Fri Jul 12, 2013 12:54 pm
by JohanvB
Surf & Turf wrote:Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.
en wat beteken dit?
Re: Brandstof skok!!
Posted: Fri Jul 12, 2013 12:55 pm
by JohanvB
Surf & Turf wrote:Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.
en het jy jouself al voorgestel op die forum?
Re: Brandstof skok!!
Posted: Fri Jul 12, 2013 1:58 pm
by Gerhard
Surf & Turf wrote:Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.
Surf & Truf...
Dis nou n manier om die ys te breek met jou eerste post op die forum...
Welkom hier en gaan lees hier
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=126&t=3367
en kom stel jouself voor aan die forum.
Mooi loop
Re: Brandstof skok!!
Posted: Fri Jul 12, 2013 2:00 pm
by Gerhard
mariusr wrote:Sien petrol gaan vlg week op met 84 sent en diesel met 78 sente amper honderd rand meer vir my op n tank!! Wat doen die mense aan ons!!!!!!
Ek vlieg Saudi toe.
Vir R100 kan ek n 60L tank laat vol maak die kar laat was en nog klein geld terug kry...

Re: Brandstof skok!!
Posted: Fri Jul 12, 2013 2:25 pm
by mariusr
Die lapkoppe hulle maak so veel geld uit olie dan stoot hul nog die prys op net een rede hul haat amerika!

wil die wereld vernietig die klomp woestyn rotte!

Re: Brandstof skok!!
Posted: Fri Jul 12, 2013 2:31 pm
by swys