jak skree helder oor dag
Posted: Fri Jun 28, 2013 4:24 pm
vanoggend 8uur het 2 jakkalse vir mekaar geskree hier omtrent 1km van my huis af.ek kon dit nie glo nie.dis die eerste keer dat so iets hier gebeur.ek weet in sekere dele soos saaiwereld is dit nie snaaks nie maar hier by ons hoor jy hulle nie bedags nie.ekt so draai gaan ry om te kyk maar niks gesien.wou nie gaan roep want ek dink hulle sou weet.lyk of hulle net meer word hoe meer ons skiet