jak skree helder oor dag

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

jak skree helder oor dag

Post by johans »

vanoggend 8uur het 2 jakkalse vir mekaar geskree hier omtrent 1km van my huis af.ek kon dit nie glo nie.dis die eerste keer dat so iets hier gebeur.ek weet in sekere dele soos saaiwereld is dit nie snaaks nie maar hier by ons hoor jy hulle nie bedags nie.ekt so draai gaan ry om te kyk maar niks gesien.wou nie gaan roep want ek dink hulle sou weet.lyk of hulle net meer word hoe meer ons skiet
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: jak skree helder oor dag

Post by Cobus(Cobb) »

johans wrote:lyk of hulle net meer word hoe meer ons skiet
Daai is mos Bool en Bill Oddy se argumente.... :confused:
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: jak skree helder oor dag

Post by Hugo »

Ek hoor hul gereeld in Swartruggens sevwereld in die dag. Maar ou Geno klop hul as hul bond staan.
Post Reply