Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Jammer Gerhard, probeer maar net respek betoon. Baie geluk met daai mooi Forel en Takbok
Gerhard, het jy al die bass daar probeer vang of van daai koi's
Is al die damme bietjie skoner van water gras? Laas toe ons daar was was dit nie lekker daar nie, maar lekker gesukkel
Frikkiedbr wrote:Jammer Gerhard, probeer maar net respek betoon. Baie geluk met daai mooi Forel en Takbok
Gerhard, het jy al die bass daar probeer vang of van daai koi's
Is al die damme bietjie skoner van water gras? Laas toe ons daar was was dit nie lekker daar nie, maar lekker gesukkel
Waar is die bass en koi's waarvan jy praat?
Nie een van die plase waar ek gehengel het het bass of koi's nie.
Daar is wel gras karpe by Elandskloof om die water gras onder beheer te hou...
Kan nie glo jy weet nie van die bass en koi's nie
Daar by elandskloof is daar 'n bass dam en koi dam belowwe, maar dis meer op.
Hulle noem dit elandsvalley, daar is 'n dam bo in die koppie wat bass het en die koi dam is onder http://www.elandsvalley.co.za/koi_burn/index.html
Dit is op dieselfde grond as elandskloof.
Jy het seker nou iets geleer
Nee ek het nie, vra maar vir oom Nick daar is 'n plekkie op sy grond genoem elandsvalley.
Daai dam wat die bass in is so hoog daar sal is nie 'n kans van dat daai bass by een van die damme kan uit kom nie.
Ek sien dan die damme wat daar by elandsvalley is op die elandskloof fotos.
Maar nou ja ek baklei nie
Frikkiedbr wrote:Nee ek het nie, vra maar vir oom Nick daar is 'n plekkie op sy grond genoem elandsvalley.
Daai dam wat die bass in is so hoog daar sal is nie 'n kans van dat daai bass by een van die damme kan uit kom nie.
Ek sien dan die damme wat daar by elandsvalley is op die elandskloof fotos.
Maar nou ja ek baklei nie
Dis twee buur plase ...
Elands Valley is n klein plekkie.
Ek hengel ook nie daar nie...
Die damme wat jy sien oppad Elands Valley toe is Elands Kloof se damme.
Die Combrinks het die familie plaas al van die 1860's al.
Oom Dolf het die eerste forel damme in die '50's of vroee 60's gebou as ek reg onthou.
Nick by wie ek gaan vlieg gooi het is so 30km weg tussen Belfast en Machado.
O ok, jammer Dis op die Combrinks se grond. jy is reg
Sjoe dis 'n lank ruk terug.
Dis nie eers die moeite werd om die bass daar te vang nie, maar piep klein en hulle is oor gelaat in hulle eie dam.
Moet sê mens sien ver op daai koppie en 'n stywe entjie om te loop
So tussen al die wilde perde en wild daar is dit lekker.