Wildsplaas Kostes

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Wildsplaas Kostes

Post by evdberg »

Dagse

Ek is opsoek na n koste uitleg (per maand) vir n 350- 500ha wildsplaas.
Wat is die running costs vir n wildsplaas - en veral daai klein versteekte items wat mens nie altyd aan dink nie.
Ek wil n besigheids plan saamstel - ons familie wil kyk of dit iets is wat ons wil aanpak.

Groete
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Wildsplaas Kostes

Post by mariusr »

Hoe kleiner hoe meer intensief as droogte tref moet jy begin voer en dit kos baie krag en omheinings bly maar kop seer windpompe moet in stand gehou word en as jy duur wild het moet daar opsigter wees en dan sit jy met ongediertes wat jou swartwitpens kalwers kan vang ens! Onder 400hek gaan nie vat baar wees vir bv jag elke jaar want jou wild getalle sal dit nie maak om wins te maak uit jag dit sal slegs speel plek word vir familie! Ek sal voorstel begin met die skaars wild soorte op so klein stuk grond waar jy weer jou beleging kan terug kry op veilings! Maar daar sal jy permanente voorman moet he wat alles monitor ekstra kostes! Sterkte met julle besluit!
Post Reply